Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: WEG Forum byeenkoms  (Read 4149 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« on: December 20, 2007, 03:21:31 PM »

Laaste en finale reelings:

Almal kom bymekaar vir 'n braai en kuier by Louvain Saterdag 22 Desember. Ons kan van 11 uur die oggend daar begin uitval en Louvain verskaf stoele, roosters en hout. Hulle gee vir ons die "venue" (in Desember nogal) verniet so ek hoop dat WEG darem iets daarvan sal noem in hulle tydskrif!

Vir die wat nie weet waar Louvain is nie - ons kan dalk in George erens ontmoet en saam oor ry. Laat weet as dit nodig is.



By the way, wat gaan hierdie naweek aan? Ons is op pad, motorfiets en al, weet nog nie hoe laat ons gaan wegkom nie. Ons is nog baie besig. Hoop om tot naby George te ry op Vrydag. Ons het 'n nuwe tweedehandse kombi wat ons uitprobeer en beplan om in die ding te slaap. Wat gebeur en wat vat ons saam?

Vir die wat op die trip saamgaan na Attakwas Kloof. Ons ry Sondag oggend uit George en kamp op Bonniedale adventure Farm. Dit kos R55 p.p.p.n. Ons kan sommer Saterdag bespreek hoe laat en waarvandaan ons vertrek.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: December 20, 2007, 04:25:21 PM »

Goeie Nuus! Die pad deur Attakwas kloof is oop so ons kan daardeur uitry. Dis werklik 'n besonderse pad.

Eisbein - Jy kan beddegoed huur daar. Bel vir Danette by 044 695 3175.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: December 20, 2007, 04:54:35 PM »

Rooipoot - gaan jy saam?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooipoot
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 140


« Reply #3 on: December 20, 2007, 05:31:13 PM »

Van waffer een praat jy? Weg of A/kwas?  Ek's nou al verfomfaai tussen al die forums.

Sę bietjie meer dan kan ek dalk (her)beplan, ek weet eintlik min.

Tussentyd moet ek nog paar ouens se BTW ook afhandel.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: December 20, 2007, 05:32:57 PM »

Attakwas. Ons ry Sondag en slaap daar oor, Maandag huistoe. Daar ry 'n ander DR200 ook saam Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooipoot
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 140


« Reply #5 on: December 20, 2007, 05:40:54 PM »

Hoe laat en waarvandaan asb? 

En ek sal seker maar met die KLE kom: met die 200 sal ek dit in paaiemente moet doen. En die KLE was ook al daar: so hy ken die pad.

Maar wag... Daar's van my kinders op Witsand:
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: December 20, 2007, 05:44:53 PM »

Van George af, seker so 10 of 11 uur. As jy dit kan maak sal ek 'n tyd vasmaak met die ander en laat weet.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooipoot
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 140


« Reply #7 on: December 20, 2007, 06:05:50 PM »

Ek sal vanaand planne maak: miskien moet ek maar Sat tot in George kom & daar iewers bly: Ek wil inpas by julle tyden nie dinge moeiliker maak vir Sondag nie.

Ek kan môre gaan tot op Witsand, dan Sat/middag verder of so iets...

Miskien môreoggend nog op die forum kyk, maar ek dink ek sal sommer bel dan kan ons 'n lekker gesels maak daaroor.

Ons praat weer.
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #8 on: December 21, 2007, 12:47:51 AM »

Ek mag dalk 'n issue opgetel het...

 Bang Head Bang Head Bang Head


Vanaand op pad terug van Veldrif af kom ek agter die fiets se gat is bietjie losser as wat ek sou wou hę (as hy oor groewe en so gaan).

Turn out ek het speling op die as...

Op die eerste foto, waar die rubber 'dust-boot' is, is daar omtrent 5 - 8 mm speling van kant tot kant.

Die 'nut' op die tweede foto is wat jy moet stel om die speling uit die weg te ruim. Die issue is dat die volgende die prosedure is om dit reg te maak...

Quote
1. Remove rear wheel
2. Loosen clamp on dust boot and fold back
3. Loosen 32mm lock nut on pivot pin
4. Use propane torch to heat area around pivot pin (about two minutes of even heating); take care not to melt the dust boot
5. Remove pivot pin from arm
6. Thoroughly clean pivot pin and hole threads of thread cement remnants (wire brush, pick, thread file, etc.)
7. Thread pivot pin back into arm until it bottoms, then back out about 4-5 threads
8. Put 1-2 small drops of Loctite "blue" (medium strength thread lock cement) on the pivot pin threads and thread in to bottom
9. Torque pivot pin to 7 NM; check side-to-side play of final drive unit to confirm no play
10. Tighten Lock nut to 160 NM
11. Replace dust boot
12. Replace wheel (105NM on bolts)
13. Ride and check play; monitor for first few hundred miles
...

Het nie een van bogenoemde nie.

Ek sal môre oggend 1st thing by Auto Atlantic 'n draai gaan gooi en hoor of hulle dit sal kan stel deur die dag môre...

As hulle kan is dit cool, maar as hulle nie kan nie dink ek julle sal verstaan dat ek nie myself en vir Vicky op 'n motorfiets met 'n 'single swingarm drive shaft' wat besig is om los te kom sal begewe vir 'n 1000km + trippie nie...

Dis nie 'n groot issue nie, maar dit kan wees as ek dit nie laat doen nie - hoop net hulle het 'n gaatjie vir hom môre.

Indien nie sal ons heelwaarskynlik nog steeds kom kuier die Saterdag aand met die kar...

Sad Sad Sad

Aan die positiewe kant - liewers nou as in Attakwas ...

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #9 on: December 21, 2007, 01:13:14 AM »

As hulle hom nie kan regmaak nie dan kom julle met die kar en dan hoef julle nie bedegoed te huur in Attakwas nie. Smile Dan ry julle en Elizia met die kar in en ek sonder luggage Smile Smile

No problem!!! Wink Grin Grin Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #10 on: December 21, 2007, 01:16:26 AM »

Ek sal vanaand planne maak: miskien moet ek maar Sat tot in George kom & daar iewers bly: Ek wil inpas by julle tyden nie dinge moeiliker maak vir Sondag nie.

Ek kan môre gaan tot op Witsand, dan Sat/middag verder of so iets...

Miskien môreoggend nog op die forum kyk, maar ek dink ek sal sommer bel dan kan ons 'n lekker gesels maak daaroor.

Ons praat weer.

Jy kan hier in die kinders se kamer bly @ R1000 p.p.p.n. Wink Grin

Nee, jy's welkom om hier oor te bly as jy die nonsens kan vat wat ek en Eisbein die hele aand praat! Loco Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #11 on: January 07, 2008, 04:19:09 PM »

TR, how was the ride ? It rained almost non stop on Saturday there at Louvain.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #12 on: January 07, 2008, 04:26:47 PM »

Hectic!

Ride report:

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=12580.msg196993#msg196993

If the WD forum is offline (again Undecided) you can also see it at my Blog:

http://trailriderreports.blogspot.com/2007/12/attakwas-in-wet.html
« Last Edit: January 07, 2008, 04:28:38 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #13 on: January 17, 2008, 04:14:33 PM »

Go Girl

Group photo

Attie

Dirk. Noticeable quite about his BLUE BULLS
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #14 on: January 17, 2008, 10:42:43 PM »

Yeah Rusty, Dirk failed on more than one occasion. One of the reasons I went to the meeting was to meet him and ride with him on the trip we did after that. Not that is took anything off the nice people I met in the process. Dirk is in dept!
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: