Pages: 1 ... 212 213 [214]   Go Down
Print
Author Topic: Fotoraai?  (Read 699901 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #4260 on: December 24, 2011, 09:03:20 AM »


Oom Gert du Toit se plek daai.

Net so !! A1
Logged

Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4261 on: December 10, 2012, 07:12:48 PM »

Time to revive this thread.
Which pass is this ?
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #4262 on: December 10, 2012, 07:35:20 PM »

near Swellendam?
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4263 on: December 11, 2012, 07:15:35 AM »

Further north as the crow flies.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4264 on: December 11, 2012, 07:32:04 AM »

aan die bo punt van moordhoogte?

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #4265 on: December 11, 2012, 08:31:05 AM »

Sutherland omgewing?
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4266 on: December 11, 2012, 08:48:05 AM »

as dit moordhoogte is sal ek later vertel waar dit is.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #4267 on: December 11, 2012, 08:51:29 AM »

Lox en die storie agter die naam seblief!
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4268 on: December 11, 2012, 10:12:29 AM »

Lox, jy het helfte van die naam reg.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4269 on: December 11, 2012, 10:41:08 AM »

Rusty, klink my ek is dan so min of meer met die plek of omgewing reg? dan sal ek vertel wat ek dink ek weet.

Ek het lank laas daar gery en as ek reg onthou is dit langs die N1 aan Touwsrivier se kant van Hexpas. As jy van de Doorns na Touws ry, kry jy eers die Hexpas en dan so stukkie plat pad en dan links om 'n draai en weer regs en dan is daar 'n lang en steil opdraande voor jou en aan die bo punt op die plato daardie steilte is die torings wat so ver ek weet iets met telkom te h het. Dink in die vroer jare het die mense dit mikrogolf torings genoem.

ek het 'n Readers Digest  topografiese atlas hier by die huis en lnags daai stuk pad staan Moordhoogte geskryf. Dis al wat ek weet.

het op google gekyk of ek iets raakloop:

http://itouchmap.com/?c=sf&UF=-1262503&UN=-1838554&DG=HLL

http://www.getamap.net/maps/south_africa/western_cape/_moordhoogte/

http://travelingluck.com/Africa/South+Africa/Western+Cape/_3363961_Moordhoogte.html#geography

Dis ook maar al wat ek weet.
iemand is seker daar vermoor.

ek het geleer dat matroosberg se naam kom van 'n matroos wat uit die kaap van sy skip af weggeloop het en by (op?) matroosberg het 'n olifant hom doodgetrap.

nou moet Rusty seg of ek reg is met die plek en wat die regte naam is.
« Last Edit: December 11, 2012, 10:42:57 AM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4270 on: December 11, 2012, 01:03:23 PM »

Nie daai toring nie maar naby genoeg.  Glo nie jy kan die ene sien van die N1 af nie.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4271 on: December 11, 2012, 08:44:22 PM »

Wat is die pas se regte naam?

Ek wou seg die omgewing lyk effe bekend maar die toring dalk minder bekend.



ek het nie op die oomblik 'n plek se foto om op te sit nie, iemand anders kan maar opsit en ek hou my beurt in die bank.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4272 on: December 11, 2012, 08:54:20 PM »

The road between the N1 and Montagu
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4273 on: December 12, 2012, 05:12:01 AM »

Is dit daai pad deur die Koo?  een keer al gery.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4274 on: December 12, 2012, 07:25:05 AM »

Ja. Dis hy daai. 
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: 1 ... 212 213 [214]   Go Up
Print
Jump to: