Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Nationwide grounded  (Read 5236 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« on: November 30, 2007, 03:39:39 PM »

I heard on the news that all Nationwides flights have been grounded. Is the writing on the wall for other low cost airlines. It could not have come at a worse time. Just before the Festive season. Passengers who have tickets are saying Nationwide do not have plans in place to accommodate them with other airlines.   
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: November 30, 2007, 03:43:05 PM »

Sheez. Imagine your vacation started like this! Angry Bang Head

It's inexcusable though - they had 10 days to fix the planes. I understand the grounding. Safety first.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #2 on: November 30, 2007, 04:01:14 PM »

Sheez. Imagine your vacation started like this! Angry Bang Head

It's inexcusable though - they had 10 days to fix the planes. I understand the grounding. Safety first.

Not as simple as that - News24 sê dat die top bra's by nationwide nog nie defnitiewe redes gekry het van die CAA hierop nie.

Kan jy imagine as jy 'n vakansie beplan het by Pine-Creek in Grootbrak en jy sou met nationwide vlieg ?
Sad


By watter lugredery is Ratel van WD's ?

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
letsgofishing
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 876



« Reply #3 on: November 30, 2007, 04:07:09 PM »

Sheez. Imagine your vacation started like this! Angry Bang Head

It's inexcusable though - they had 10 days to fix the planes. I understand the grounding. Safety first.

Not as simple as that - News24 sê dat die top bra's by nationwide nog nie defnitiewe redes gekry het van die CAA hierop nie.

Kan jy imagine as jy 'n vakansie beplan het by Pine-Creek in Grootbrak en jy sou met nationwide vlieg ?
Sad


By watter lugredery is Ratel van WD's ?



Bwwahahhahahha!.....Sorry Eisbein, but that's a really funny! Grin
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: November 30, 2007, 04:10:46 PM »

 Smile Grin Smile

As ek dit nie mis het nie is Ratel juis by Nationwide?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: December 01, 2007, 01:31:32 PM »

Nationwide: Tot 6 000 verontrief
LE ROUX SCHOEMANEN CHERICE SMITH

KAAPSTAD. – Nadat die lugvaartreguleerder reeds in September snuf in die neus gekry het oor die instandhouding van Nationwide se vliegtuie, en een van sy vliegtuie verlede maand ’n noodlanding moes uitvoer, is dié lugdiens se vlerke Donderdag geknip.

Tot 6 000 passasiers kan volgens me. Charmaine Thomé, Nationwide se woordvoerder, verontrief word deur die besluit om dié lugdiens se 16 vliegtuie te hok. Passasiers wat gister gewag het om by ander lugdienste geholpe te raak, was ontstoke.

Met Die Burger se besoek aan die Kaapstadse internasionale lughawe is Nationwide-passasiers deur beamptes na ander lugdienste soos kulula. com en British Airways verwys.

’n Nationwide-beampte het gesê passasiers kry ’n koepon om op ’n vlug geplaas te word.

Passasiers met wie Die Burger gesels het, was ontstoke.

Me. Maria Fernandes (26) van Pretoria wat verlede Saterdag met Nationwide na Kaapstad gevlieg het, het gesê sy is baie teleurgesteld omdat sy nie vroeër oor die vertraging ingelig is nie.

“My vlug is veronderstel om 14:35 te wees. Nou moet ek tot wie weet wanneer wag. Ek is nie eens seker of ek huis toe kan gaan nie. Hulle móét vandag (gister) nog ’n plan maak,” het sy ontsteld gesê.

Me. Rosemary Olivier (46) van Kraaifontein wat op pad na haar man in Port Elizabeth was, het gesê sy weier om ure lank vir ’n vlug te sit en wag. “Jy kan kies tussen ’n koepon vir ’n ander vlug of jou geld terugkry. Ek gaan tot 17:00 wag en as ek nie slaag nie, gaan ek huis toe en my geld terugkry.”

Volgens haar is die ander lugdienste se vlugte reeds vol. “Dit is skoolvakansie; so, dit is ’n slegte tyd. Hoekom vandag? Dit is absoluut skokkend.”

Die hele deurmekaarspul kom nadat bevindings uit ’n gereelde instandhoudingsinspeksie van Nation­wide se versieningsorganisasie na die Burgerlugvaartowerheid (BLO) se uitvoerende kommissaris, mnr. Gawie Bestbier, verwys is en ’n tweede “oudit” van stapel gestuur is, volgens me. Phindiwe Gwebu, ’n BLO-woordvoerder.

Op 7 November het passasiers dit byna ontgeld toe ’n Nationwide Boeing 737-200 moes terugkeer aarde toe nadat ’n enjin afgeval het.

“Daar is tyd (aan Nationwide) gegun, maar die BLO is steeds nie tevrede met wat die versieningsorganisasie vermag het nie, daarom het ons die besluit bekragtig,” het Gwebu gesê.

Intussen is Nationwide-vliegtuie volgens Gwebu gehok in dié drastiese stap wat, volgens haar, baie seldsaam vir ’n groot passasierslugdiens is.

Gwebu het egter benadruk dat die besluit die gevolg van die gereelde ondersoek na die maatskappy se versieningsorgansisasie is, en nie spesifiek op die hakke van die verlore-enjin-episode volg nie. Ook Thomé het dit beaam.

Die BLO het ná dié voorval algemene inspeksies van die betrokke soort vliegtuie opgedwing en was volgens haar tevrede met die lugdienste se samewerking in daardie verband.

In ’n ope brief aan “gewaardeerde kliënte” het Nationwide gister op sy webwerf verklaar dat hy nie ’n “langdurige ontwrigting” verwag nie.

http://www.dieburger.com/Stories/News/15.0.3393113009.aspx
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: December 01, 2007, 01:33:19 PM »

Hierdie ding gaan Nationwide baie seermaak.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #7 on: December 02, 2007, 12:23:04 PM »

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #8 on: January 06, 2008, 09:20:26 AM »

Smile Grin Smile

As ek dit nie mis het nie is Ratel juis by Nationwide?

Ek dink Ratel is by Mango.
Logged

Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: