Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Porche en 'n hoenner  (Read 4199 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« on: January 06, 2008, 05:37:43 PM »












Herstelkoste was seker 'n fortuin
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #1 on: January 06, 2008, 05:52:19 PM »

Jy spandeer te min tyd op die internet, my vriend, hierdie foto's het al so 2 jaar gelede
al die ronde gedoen via emails.

Gedog ek noem dit maar net vir jou......... Wink
Logged

Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #2 on: January 06, 2008, 06:44:04 PM »

 Ek is jammer ek het jou tyd gemors. Ongelukkig kan ek nie weet wie het wat gesien nie. Ek het dit nog nooit gesien nie. Plaas asb 'n lysie van wat jy al gesien het en ek sal probeer om iets nuuts te pos. Het jy daaraan gedink daar is miskien ander wat dit nog nie gesien het nie en wat minder tyd op die internet spandeer as jy.  Pos jy iets en dan kan ek ook sê ek het dit al gesien, maar jy pos niks, kritiseer net   Angry Bang Head


Ek verwyder dit dadelik
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #3 on: January 06, 2008, 07:48:21 PM »

Ek is jammer ek het jou tyd gemors. Ongelukkig kan ek nie weet wie het wat gesien nie. Ek het dit nog nooit gesien nie. Plaas asb 'n lysie van wat jy al gesien het en ek sal probeer om iets nuuts te pos. Het jy daaraan gedink daar is miskien ander wat dit nog nie gesien het nie en wat minder tyd op die internet spandeer as jy.  Pos jy iets en dan kan ek ook sê ek het dit al gesien, maar jy pos niks, kritiseer net   Angry Bang Head


Ek verwyder dit dadelik

Nee ek het darem nie bedoel om te kritiseer nie. Moenie dit persoonlik opneem nie asb Wink

Miskien is reg..............ek spandeer dalk ( baie ) meer tyd op die internet as die gemiddelde persoon  Eek!
Daarmee gaan ek nie met jou stry nie.

Los die post, moenie dit verwyder nie, dis sulke goed en reaksies wat forum karakter gee.
More post ek weer iets dan kan jy my weer terg  Wink
Ons ken nie mekaar nie, maar dis deur dinge soos hierdie wat ons mekaar se humorsin leer ken
en mekaar verstaan
Ek ( en Trailrider ) terg maar altyd , maar onthou ons bedoeling is nooit lelik nie !!

Ek is jou pêl............ek hoop jy is nog my pêl?
« Last Edit: January 06, 2008, 07:50:17 PM by Operator » Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: January 06, 2008, 08:03:21 PM »

Hehe. Kyk Pmdb se avatar. Mens sal sweer dit was sy Porsche Smile

So why did the chicken cross the road? Wink


PS. Pmdb stir en terg meer as enige iemand wat ek ken. Hy toets jou net. Wink
« Last Edit: January 06, 2008, 08:05:17 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #5 on: January 06, 2008, 08:08:15 PM »

Operator.....  Kumbaya  Cheers
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #6 on: January 06, 2008, 08:11:46 PM »






So why did the chicken cross the road? Wink


Wink
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #7 on: January 06, 2008, 08:15:44 PM »

Operator.....  Kumbaya  Cheers

Dan is die saak reg ......... :Thumb:



...Pmdb stir en terg meer as enige iemand wat ek ken. Hy toets jou net. Wink


Thanks TR,  nou sal ek nie meer so "polite" wees met Pmdb in die toekoms nie !!!  Grin Grin Grin Grin Grin Grin Grin

Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: January 06, 2008, 08:16:21 PM »

Jislaaik Pmdb

Fark knows jy het ook 'n prentjie vir als! Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #9 on: January 06, 2008, 08:22:24 PM »

Jislaaik Pmdb

Fark knows jy het ook 'n prentjie vir als! Smile


Praat jy met my ?    Smile Smile Smile Smile

Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #10 on: January 06, 2008, 08:26:25 PM »

Neither is the chicken in the car. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #11 on: January 06, 2008, 10:23:20 PM »

Operator.....  Kumbaya  Cheers

Bwaaaahahahahahaha!

Ek wou vra of dit Kumbaya is wat gesing word - toe sien ek dis elkgeval die smiley se handle!

Cheesy Grin

Pmdb - post away. Ek sal liewers grappies sien wat ek al gesien het as dit beteken dat daar 'n klomp nuwes (vir my) tussenin is wat ek nog nie gesien het nie.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #12 on: January 06, 2008, 10:32:17 PM »

Dis ek en jy daai Smile

Kyk mooi:  Kumbaya

Jy sing en ek maak alweer vuur Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #13 on: January 07, 2008, 05:25:03 PM »

PS. Pmdb stir en terg meer as enige iemand wat ek ken. Hy toets jou net. Wink

Sien wat ek bedoel? Smile Smile Smile

http://trailrider.route42.co.za/index.php?topic=140.msg1142#msg1142
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: