Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: WD Forum  (Read 6668 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
letsgofishing
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 876



« on: January 07, 2008, 03:26:12 PM »

Anyone tried getting onto the WD forum?
Got on once or twice, but when I clicked a thread - I got the"connection problems"  Angry





<Edit - Name changed to WD Forum for a general topic. Hope you dont mind>
« Last Edit: January 13, 2008, 08:24:54 AM by Trailrider » Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: January 07, 2008, 03:29:04 PM »

Same here. They've got serious problems today it seems. Undecided
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: January 12, 2008, 10:17:54 PM »

Cool post hierdie Operator Smile :Thumb:

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=13623.msg204271#msg204271
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #3 on: January 12, 2008, 10:22:26 PM »

Ag dis maar net baie "copy and paste".....

Al moet ek dit nou self sê................ek dink nogal dis gepas.  Smile Smile Smile Smile

Ek sien Wihan het omtrent sy moer gepluk !!!  Bang Head
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: January 12, 2008, 10:46:55 PM »

Ja, Eisbein is kwaai deesdae. Ek trap maar in my spoor... Wink
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #5 on: January 12, 2008, 11:53:49 PM »

Ja, Eisbein is kwaai deesdae. Ek trap maar in my spoor... Wink

Jy beter...

Cheesy Grin


Het actually baie tyd spandeer om die laaste post voor die oë begin rol het so sarkasties moontlik te maak sonder om snedig te probeer wees.

Ek het nog 'n response later getik gehad, maar het toe besluit om dit maar liewers weer uit te vee.

Het julle gesien die aap het my 'n 'signature' verandering laat maak op WD ?

« Last Edit: January 12, 2008, 11:55:29 PM by Eisbein » Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: January 13, 2008, 08:22:41 AM »

apparently it gives you instant skill!! Yay!

 Smile Smile Smile

Hehe

Ek het my maar uit daai thread uit gehou (met moeite). Ek is nie weer lus vir 'n aanval op "julle en julle klein bikes" nie. Is hoe daai "GS only" ride ervaar is hoe Michnus en Uiltjie die "small bike thread" ervaar het? Dit sal nogal baie verduidelik. Dis jammer, daai thread het potensiaal gehad, maar het nou 'n suur smaak gelaat.

Is dit net my verbeelding of is daar baie fights op die WD forum die afgelope paar maande? Nie net banter en terg nie (dit was altyd daar). Daar is ook meer trolle en regtige d*se. Kom dit maar net saam met die groot aantal members?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #7 on: January 13, 2008, 08:47:46 AM »

Dis jammer, daai thread het potensiaal gehad, maar het nou 'n suur smaak gelaat.

En net toe ek dit se kry hy nuwe lewe Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: January 13, 2008, 08:51:03 AM »

Bwaaahahahahaha!

Kyk hier: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=13664.msg204350#msg204350

 Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #9 on: January 13, 2008, 11:35:42 AM »

apparently it gives you instant skill!! Yay!

 Smile Smile Smile

Hehe

Ek het my maar uit daai thread uit gehou (met moeite). Ek is nie weer lus vir 'n aanval op "julle en julle klein bikes" nie. Is hoe daai "GS only" ride ervaar is hoe Michnus en Uiltjie die "small bike thread" ervaar het? Dit sal nogal baie verduidelik. Dis jammer, daai thread het potensiaal gehad, maar het nou 'n suur smaak gelaat.

Is dit net my verbeelding of is daar baie fights op die WD forum die afgelope paar maande? Nie net banter en terg nie (dit was altyd daar). Daar is ook meer trolle en regtige d*se. Kom dit maar net saam met die groot aantal members?

Sal nog met jou chat oor die groot/klein ding ...

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #10 on: January 13, 2008, 11:36:21 AM »

Ek dink d*se kom maar saam met die sukses.

Hoe meer mense...

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #11 on: January 13, 2008, 11:52:51 AM »

Die "law of averages" sê dat as jy 3 poepholle per 100 forum-lede gaan hê, dan
beteken dit dat jy 51 poepholle gaan hê as daar 1700 forum-lede is.
Wilddog se ledetal het nou gestyg na oor die 1730 lede.

Die probleem is dat mense net eenvoudig te persoonlik raak in hulle redenasies
of statements, of alternatiewelik word uitsprake te persoonlik opgeneem.

Sekere mense is eenvoudig net nie die moeite werd om mee te redeneer nie!


Die vraag is egter hoe bly mens stil indien iemand jou direk beledig ?
Dan moet mens mos reageer!
Logged

Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #12 on: January 13, 2008, 12:22:26 PM »

Nog iets.....

Hoekom het hy die post oor die Elton John konsert gedoen?  Ok, nevermaaind dit....

Hoekom het hy 3 foto's van sy bike daarby geplaas ?  Duh ??

Wat het die bike en EltonJohn met mekaar te doen?
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #13 on: January 13, 2008, 12:50:43 PM »

Nee faark weet.

Die enigste gemene deler is die drol wat dit gepost het...
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #14 on: January 13, 2008, 01:40:59 PM »

Ek daardie link hier bo gevolg en bietjie daar gelees. Die BMW ouens klink darem na 'n vreeslike klomp drolle of is dit net daai een ou? Windgat oor wat ? Lyk my hy verskil nie veel van sommige BMW motor bestuurders nie  Angry
« Last Edit: January 13, 2008, 01:47:34 PM by Pmdb » Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #15 on: January 13, 2008, 01:45:30 PM »

Hulle het 'n "naam" ja... Roll Eyes

Gelukkig is almal nie so nie.
(Eisbein het 'n GS en ek het 'n BMW kar Eek! Roll Eyes Grin)
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #16 on: January 13, 2008, 01:48:12 PM »

Nog iets.....

Hoekom het hy die post oor die Elton John konsert gedoen?  Ok, nevermaaind dit....

Hoekom het hy 3 foto's van sy bike daarby geplaas ?  Duh ??

Mrs. TR is ook nou in op die joke! Smile Smile Smile

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=13664.msg204427#msg204427
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #17 on: January 13, 2008, 01:51:46 PM »

 Smiley Smiley

Dis maar orals so, dis jammer maar daar sal altyd sulke ouens wees. Ek wonder wat en wie is hy in die regte lewe ?
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #18 on: January 13, 2008, 06:23:39 PM »

Mrs T.  Shit stirrer deluxe.  I suspect he will completely misunderstand what the message is.

I had given up on the BMW ride but went back & followed it to the end then went & had a look at the small bike thread to get some idea about what Michnus & Uiltjie had posted.  Pissing on some else's parade.
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #19 on: January 13, 2008, 10:31:42 PM »

Ek daardie link hier bo gevolg en bietjie daar gelees. Die BMW ouens klink darem na 'n vreeslike klomp drolle of is dit net daai een ou? Windgat oor wat ? Lyk my hy verskil nie veel van sommige BMW motor bestuurders nie  Angry

Pmdb - Glo my die algemene motorfiets ou daarbuite dink elke ou met 'n BMW GS is so.

Die ouens op die Wilddogs forum het baie moeite gedoen om die image van GS die 'clique' af te breek.

Daar is nie regtig (op WD) sulke ouens meer nie. Almal is net oor die algemeen te cool. DIe probleem is dat die dude nie op die BMW forum genoeg maatjies kry nie, nou kom vis (troll) hy op die WD forum, maar wil nog steeds die exclusivity behou.

Soos Trailrider ook al genoem het, vir mense wa my nie ken nie is ek in 'n weird situasie - My GS is te oud om 'in' te wees by die GS posers groep (nie dat ek WIL in wees nie), maar vir die non BeeEm ouens daarbuite (wat my nie ken nie) ry ek op 'n GS so hulle neem sekere goed oor my aan.

As mense brand/label bewus is vir niemand behalwe hulleself nie, het ek GEEN probleem daarmee nie.
Dis wanneer hulle label bewustheid se dryfkrag is om hulleself hoog bo aan die 'pecking order' te sit (of om neer te kyk op ander ouens) wanneer ek 'n GROOT issue daarmee ontwikkel.

Terloops - as jy die 'anti hero' van die DS wêreld wil sien, gaan loer op www.oppad.co.za - Jan Taljaard. Die ou het ABSOLUUT niks om te bewys nie. Koop nie in op labels nie.
Inteendeel - hy sal die eerste een wees om te sê hy dink nie sy 'skill' is op standaard nie, maar hy is daar buite en het al BAIE dinge gesien en beleef met sy fiets.

En hy's 'n baie cool ou.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: