Pages: 1 [2]   Go Down
Print
Author Topic: Flickr...hulp nodig (hoe om 'n foto te plaas vanaf Flickr)  (Read 10190 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #20 on: August 07, 2008, 06:22:05 PM »

Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6896



« Reply #21 on: August 07, 2008, 06:23:00 PM »

Yippeeeee !!!!

Daar het jy dit !!

Verstaan jy nou ?
Logged

Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #22 on: August 07, 2008, 06:24:33 PM »

 finger dance Yea Yea! Whoa! Ek het dit uiteindelik reggekry. Baie dankie vir jou geduld en hulp. Hug
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6896



« Reply #23 on: August 07, 2008, 06:28:33 PM »

finger dance Yea Yea! Whoa! Ek het dit uiteindelik reggekry. Baie dankie vir jou geduld en hulp. Hug

Dis nogal snaaks..............sodra mens dit regkry...........besef mens skielik hoe verdomp maklik dit is!

Nou vir daardie Boorgat fotos !!!!  Hope
Logged

Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6896



« Reply #24 on: August 07, 2008, 06:29:48 PM »

Nou het ek my goeie daad vir die dag gedoen...... innocent


Ek gaan nou aandete maak........Thai Green Curry !!

Lekker aand verder.  Wink
Logged

Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #25 on: August 07, 2008, 06:32:49 PM »

Ja man, ek het nie besef ek moet dit paste tussen die 2 hakkies nie. My curser het elke keer voor die 2 gestaan en dit werk duidelik nie.  Bang Head Loco Seker ook maar omdat ek 'n vroumens is. Is nie so prakties en tegnies aangele soos julle nie. Head Bang

Gaan die 2de Sept op soontoe en kom die 9de terug en dan sal ek daardie foto's plaas.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #26 on: August 07, 2008, 06:35:40 PM »

Een van my favourites! Umdani maak vanaand kos, so ek sal maar sien waarmee hy voor 'n dag kom. Hy ken van  Smile

Moet nie vergeet om 'n bottie rooi oop te maak nie. Cheers
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26542


Die Bergie...


WWW
« Reply #27 on: April 05, 2009, 06:48:07 PM »

Ek het nou ook 'n Flickr account, maar ek moet se dis nie baie "user friendly" nie. Ek sal maar eers hou by Photobucket.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6896



« Reply #28 on: May 22, 2013, 01:56:19 PM »

Flickr het hulle diens nou opgegradeer en jy kan nou gratis 1 Terrabyte foto's host by hulle.

JA........REG GELEES......... 1 TERRABYTE !!!!   Eek!    Head Bang
Logged

Pages: 1 [2]   Go Up
Print
Jump to: