Pages: [1] 2 3 ... 11   Go Down
Print
Author Topic: Braai in Desember in George  (Read 32390 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« on: August 23, 2008, 06:16:31 AM »

Ek beplan om in Desember Suid Afrika toe te kom en vir 'n paar dae by my ma in George te kuier. Ek sal graag die mense daar wil ontmoet. Gaan julle weg vir die vakansie of kan ons dalk 'n braai of so iets reel? Ek is nie seker van die datum nie maar dit behoort dalk so tussen die 14 tot die 20ste te wees.

Die res van die tyd is ek in die Kaap as iemand dalk daar wil kom saam braai.
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: August 23, 2008, 07:32:13 AM »

Dit is 'n uitstekende idee! Is daar ander forumlede ook in die area?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #2 on: August 23, 2008, 07:47:27 AM »

Desember? Ja.
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #3 on: August 23, 2008, 09:37:53 AM »

Sorry ek sal dit nie kan maak nie. Ontmoet dan vir BlouGert vir 'n prawns-aand daar in die Laeveld.  Head Bang
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #4 on: August 23, 2008, 10:34:10 AM »

Sorry ek sal dit nie kan maak nie. Ontmoet dan vir BlouGert vir 'n prawns-aand daar in die Laeveld.  Head Bang

Ek wil ook Me!
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #5 on: August 23, 2008, 11:32:26 AM »

Harley, ek sal die datum by BlouGert kry en jou laat weet. Jy is welkom, kan sommer daar by ons oorslaap.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #6 on: August 23, 2008, 11:43:49 AM »

Eish....dit klink lekker maar op hierdie stadium sal dit dagdrome moet wees sad
Logged
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #7 on: September 15, 2008, 10:55:22 AM »

As ons planne uitwerk dan sal ons die 21st en 22st in George wees. Is iemand beskikbaar vir 'n braai en waar?
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: September 15, 2008, 11:00:18 AM »

Ek weet nie eers of ek oor 2 weke beskikbaar is nie - hoe moet ek nou so lank vooruit weet? Scratch Maar as ons hier is braai ons GROOT! Smile

Kom ons praat weer nader aan die tyd.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #9 on: September 15, 2008, 11:01:40 AM »

Ek's in.  laat weet net wanneer, waar en hoe laat
Logged
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #10 on: September 15, 2008, 11:02:26 AM »

TR klink reg met my. Sien ek is net baie lus vir kuier en braai. Angel Kan nie meer wag nie.  Hopper Hopper Hopper
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #11 on: September 15, 2008, 12:51:46 PM »

Gaan miskien Mosselbaai toe...as ek daar is dan is ek in. Daar moet darm een BB wees.  Smile

Ek weet nie eers of ek oor 2 weke beskikbaar is nie - hoe moet ek nou so lank vooruit weet? Scratch Maar as ons hier is braai ons GROOT! Smile

Kom ons praat weer nader aan die tyd.
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #12 on: September 15, 2008, 12:58:46 PM »

Hier kom 'n ding!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #13 on: September 15, 2008, 01:17:17 PM »

Hier kom 'n ding!

Trail ek gaan in Desember vir 'n paar dae kamp saam met my swaer hulle in Hartenbos, so ek is dalk ook in.

O ja.......dit beteken ek en jy kan 'n paar kilometers gaan ry ook.  Wink
Logged

Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #14 on: September 15, 2008, 01:33:21 PM »

Dit klink of dit sommer lekker gaan raak
Logged
EtienneNXR
Guest
« Reply #15 on: September 15, 2008, 03:13:29 PM »

Lekker,
Klink soos n forum bash
Logged
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #16 on: September 15, 2008, 04:06:15 PM »

 Bang Head Bang Head Bang Head Dinge lyk hierdie jaar nie goed vir my en George nie. Ek gaan dit dus waarskynlik mis.  Bang Head Bang Head Bang Head
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #17 on: September 15, 2008, 10:22:46 PM »

Bang Head Bang Head Bang Head Dinge lyk hierdie jaar nie goed vir my en George nie. Ek gaan dit dus waarskynlik mis.  Bang Head Bang Head Bang Head

Tussen JC en JZ raak ek deurmekaar, miskien moet een van julle 2 deur die water gaan.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #18 on: September 15, 2008, 10:26:28 PM »

Dis maklik om te onthou - JZ bly in Zingapoer (Singapoer) en is vroulik. JC is manlik (weet nie eintlik waar hy bly nie maar dit is in "Cold" SA
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #19 on: September 15, 2008, 10:30:25 PM »

Bang Head Bang Head Bang Head Dinge lyk hierdie jaar nie goed vir my en George nie. Ek gaan dit dus waarskynlik mis.  Bang Head Bang Head Bang Head

Tussen JC en JZ raak ek deurmekaar, miskien moet een van julle 2 deur die water gaan.

Ek het ook meeste van die tyd nie 'n clue nie Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1] 2 3 ... 11   Go Up
Print
Jump to: