Pages: 1 ... 7 8 [9] 10 11   Go Down
Print
Author Topic: Braai in Desember in George  (Read 32387 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #160 on: December 22, 2008, 08:42:31 PM »

en Harley is 'n forensiese ouditeur wat enige iets van enige iemand kan uitsnuffel sy werk nie verniet vir Heath nie (undercover maar moet nie sê nie) Smile Evil Smile

JZ!!!!!!!! No No No No No No Nail Biting! Nail Biting! Big Grin

 Plotting...

Ja nou is ek weer goed in die #%@$&%*& sal my leer om so baie wyn te drink en dan te wil post.

TR maar daai wyn wat julle gister gedrink het was maar baie sleg jong!!!
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #161 on: December 22, 2008, 08:42:53 PM »

en Harley is 'n forensiese ouditeur wat enige iets van enige iemand kan uitsnuffel sy werk nie verniet vir Heath nie (undercover maar moet nie sê nie) Smile Evil Smile

JZ!!!!!!!! No No No No No No Nail Biting! Nail Biting! Big Grin


so was Harley 'n Skerpioen ? Ek het ook vriende in die regsbedryf wat dinge uitsnuffel, dis maklik Big Grin
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #162 on: December 22, 2008, 08:44:31 PM »

ek wil darem net ook byvoeg na aanleiding van my vorige pos, JZ  No No No No No No Loco
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #163 on: December 22, 2008, 08:45:44 PM »

Issie! Gatsaam se wyn was lekker. Party

Ek weet nie wat Harley is / was nie, maar die naweek was sy 'n biker chick! Cool

JZ, gooi daai foto!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #164 on: December 22, 2008, 08:48:08 PM »

en Harley is 'n forensiese ouditeur wat enige iets van enige iemand kan uitsnuffel sy werk nie verniet vir Heath nie (undercover maar moet nie sê nie) Smile Evil Smile

JZ!!!!!!!! No No No No No No Nail Biting! Nail Biting! Big Grin


so was Harley 'n Skerpioen ? Ek het ook vriende in die regsbedryf wat dinge uitsnuffel, dis maklik Big Grin

Pmdb as ek daai vraag antwoord sal ek net still, still van die forum af verdwyn en julle sal glo dis omdat ek nie meer met julle wil praat nie. (en haar man is die een met die angel) Smile


TR is daar nie iets wat jy moet gaan doen nie ek wil fotos op sit maar ek wil graag die res kans gee om dit te sien voor jy dit afvee.
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #165 on: December 22, 2008, 08:49:16 PM »

 No No
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #166 on: December 22, 2008, 08:50:42 PM »

JZ hou nou op nonsens praat en plaas die foto's
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #167 on: December 22, 2008, 08:51:39 PM »

Lyk my daar is meer geraamtes in die kas, TR is jou kas leeg ?  Poopy
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #168 on: December 22, 2008, 08:52:10 PM »

PM dit vir almal... Evil
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #169 on: December 22, 2008, 08:54:12 PM »

Issie! Gatsaam se wyn was lekker. Party

Ek weet nie wat Harley is / was nie, maar die naweek was sy 'n biker chick! Cool

JZ, gooi daai foto!

Ai TR ek het dit so geniet.  Kyk nou juis op Gumtree rond.  Hoe is die Kawasaki 250 ZZR?
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #170 on: December 22, 2008, 08:55:35 PM »

PM dit vir almal... Evil


check jou inboks..



Harley moenie nou die onderwerp verander nie  No No
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #171 on: December 22, 2008, 08:57:47 PM »

Lyk my daar is meer geraamtes in die kas, TR is jou kas leeg ?  Poopy

 innocent

Issie! Gatsaam se wyn was lekker. Party

Ek weet nie wat Harley is / was nie, maar die naweek was sy 'n biker chick! Cool

JZ, gooi daai foto!

Ai TR ek het dit so geniet.  Kyk nou juis op Gumtree rond.  Hoe is die Kawasaki 250 ZZR?

Pad bike en 'n grey import. Wat kos hy?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #172 on: December 22, 2008, 09:00:07 PM »

Net R10500 maar as dit 'n Grey import is los ons dit liewer.  Ek wil weereens nie die duurste op die mark kry nie.  Liewer klein ?goedkoop begin en later "aan pass" vir die kinders en opgradeer as dit werk vir my
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #173 on: December 22, 2008, 09:02:12 PM »

Yamaha TW200
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #174 on: December 22, 2008, 09:02:48 PM »

Ok kom ons begin: Round nr 1

Gotcha



Wingman



Umdani



Ponkie



Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #175 on: December 22, 2008, 09:03:05 PM »

TR en Harley kry vir julle, julle eie draad!!!!!

Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #176 on: December 22, 2008, 09:06:10 PM »

TR en Harley kry vir julle, julle eie draad!!!!!




Toe luister julle twee.... Evil Hier moet foto's geplaas word.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #177 on: December 22, 2008, 09:07:05 PM »


Gotcha




Gotcha 2!  Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #178 on: December 22, 2008, 09:08:38 PM »

Vader land! Ek sien nou net op daai foto wat jy van my geneem het... Daar's darem maar 'n mooi bike in die agtergrond! Evil

Wat dink jy Harley? Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #179 on: December 22, 2008, 09:15:26 PM »

 Doh!  JZ gaan jou  Spank   Evil
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: 1 ... 7 8 [9] 10 11   Go Up
Print
Jump to: