Pages: 1 ... 8 9 [10] 11   Go Down
Print
Author Topic: Braai in Desember in George  (Read 54464 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #180 on: December 22, 2008, 09:21:50 PM »

Nou hoekom dink jy sy sal saamstem?

Is jy reg liefie, kan ons maar ry?



Harley en dogters se Christmas wish. Ag toe Pappa! (en pappa sê @%@%)

Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #181 on: December 22, 2008, 09:23:59 PM »

Jislaaik daai laaste foto is mooi!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Harley
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1006


« Reply #182 on: December 22, 2008, 09:29:31 PM »

Vader land! Ek sien nou net op daai foto wat jy van my geneem het... Daar's darem maar 'n mooi bike in die agtergrond! Evil

Wat dink jy Harley? Smile

Ek stem. Stunning!
Logged
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #183 on: December 22, 2008, 09:38:52 PM »

Nou wat moes ek nou weer onthou het? Vuurvliegie



Ek maak net of ek braai!





Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #184 on: December 22, 2008, 10:02:05 PM »

Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het  A1 Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ?
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #185 on: December 22, 2008, 10:04:42 PM »

Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het  A1 Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ?

Pmdb ons moet hulle erg sensor dit het baie rof gegaan ek het nooit gedink sekere forum lede kan so aangaan nie, maar ek sal kyk of ek so een of twee kan opsit.  Angel
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #186 on: December 22, 2008, 10:10:54 PM »

Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het  A1 Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ?
dit het baie rof gegaan ek het nooit gedink sekere forum lede kan so aangaan nie


Moenie bekommerd wees nie. ek weet als, ek wil dit net graag  sien
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #187 on: December 22, 2008, 10:14:19 PM »

Dit lyk of julle 'n lekker tydjie gehad het  A1 Wat van paar fotos van die braai by Harley se plek ?
dit het baie rof gegaan ek het nooit gedink sekere forum lede kan so aangaan nie


Moenie bekommerd wees nie. ek weet als, ek wil dit net graag  sien

Pieter jy het belowe jy sal niks sê nie!!!! Moet nou nie dat ek jammer is oor wat ek alles vir jou vertel nie!!!!!   Smile
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #188 on: December 22, 2008, 10:41:56 PM »

Laaste klomp fotos

TongMaster:



Jy sien daai stuk steak, steek dit weg voor TR dit sien, dis myne?



Kyk hoe baie kan ek drink!



Sweeper



Familie shot, Piet, Vuurvliegie en Ponkie



JZ en TR



Almal wat daar was

« Last Edit: December 22, 2008, 11:06:53 PM by JZ » Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Guilty As Sin
Guest
« Reply #189 on: December 22, 2008, 10:46:19 PM »

jissie JZ maar jy neem mooi fotos Head Bang
Logged
Guilty As Sin
Guest
« Reply #190 on: December 22, 2008, 10:47:35 PM »

Quote from: Trailrider
[/quote

As jy daar was kon ons nie so lekker oor jou skinder nie Evil



Mens kan nie skinder oor iemand as jy niks van hom/haar af weet nie of glad nie ken nie  smirk

pietermaritzburg, as jy maar net weet hoe baie daar oor jou geskinner word.. innocent
Logged
Guilty As Sin
Guest
« Reply #191 on: December 22, 2008, 10:48:32 PM »

jissie JZ maar jy neem mooi fotos Head Bang

watse kamera het jy?
Logged
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #192 on: December 22, 2008, 10:50:16 PM »

Dankie man maar dis die kamera 'n Nikon D60.

Ek het nog baie ander fotos, van hulle sal julle onder ander topics sien en van hulle sal ek hou om mense mee af te pers Angel
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Guilty As Sin
Guest
« Reply #193 on: December 22, 2008, 10:57:38 PM »

wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man
Logged
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #194 on: December 22, 2008, 11:04:39 PM »

wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man

Jammer man ek het gehoor sy gaan 'n bike trip doen saam met so 'n ander ou. So dit lyk my jy staan agter in die ry. Wink
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Guilty As Sin
Guest
« Reply #195 on: December 22, 2008, 11:06:20 PM »

wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man

Jammer man ek het gehoor sy gaan 'n bike trip doen saam met so 'n ander ou. So dit lyk my jy staan agter in die ry. Wink

blerrie skermunkul, ek sal dan maar so gou as moontlik in sy slaai moet krap, hie hie
Logged
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #196 on: December 22, 2008, 11:10:52 PM »

wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man

Jammer man ek het gehoor sy gaan 'n bike trip doen saam met so 'n ander ou. So dit lyk my jy staan agter in die ry. Wink

Ja ek dink jy sal maar moet! Smile

blerrie skermunkul, ek sal dan maar so gou as moontlik in sy slaai moet krap, hie hie
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Guilty As Sin
Guest
« Reply #197 on: December 22, 2008, 11:12:25 PM »

die girls van vandag, hulle moet ook nie sommer saam met enigiemand ry nie

waarsku haar teen die ou, hy klink soos 'n ducktail
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #198 on: December 23, 2008, 07:18:50 AM »

'n Ducktail? As hier 'n tang met lang hare en 'n bike aankom sal hy eers by my moet verby kom!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #199 on: December 23, 2008, 07:38:30 AM »

wies die oulike girl

kan ek haar telefoon nommer kry?

post nog so paar van haar, toe man

Jy is te lig vir hierdie girl.............sy het "class".........iets waaraan jy nie gewoond is nie  innocent
Logged

Pages: 1 ... 8 9 [10] 11   Go Up
Print
Jump to: