Pages: 1 ... 87 88 [89] 90 91   Go Down
Print
Author Topic: Wat drink julle .....  (Read 278840 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #1760 on: July 12, 2012, 08:54:45 PM »

sop
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #1761 on: July 13, 2012, 04:38:49 AM »

 Babelaas   Koffie
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1762 on: July 13, 2012, 06:47:20 AM »

Tee innocent
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pad
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 562


Pad vol modder


« Reply #1763 on: July 13, 2012, 08:09:45 AM »

Niks  Big Grin Big Grin
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #1764 on: July 13, 2012, 08:19:49 AM »

koffie  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #1765 on: July 13, 2012, 08:28:17 AM »

Niks  Big Grin Big Grin


En biekie later  Wink Wink
Logged

All things are difficult before they are easy
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #1766 on: July 13, 2012, 09:45:59 AM »

tyd vir n bietjie obs...  dis koud!!!    Koud
Logged

Pad
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 562


Pad vol modder


« Reply #1767 on: July 13, 2012, 10:47:55 AM »


Kaptein en block en tackle
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1768 on: July 13, 2012, 05:50:17 PM »

ek drink ou goed vannad.
die vuur brand en ek het klaar warm gestort.....later vannag gaan die net kouer en kouer raak.

die ou goed smaak heerlik.......foto volg

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #1769 on: July 13, 2012, 06:11:17 PM »

Fanta

As almal klaar geskryf het gaan ek R&C doen......... Head Bang
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1770 on: July 13, 2012, 06:35:31 PM »



Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1771 on: July 13, 2012, 06:39:25 PM »

Hoe proe hy lox? Ek het ook so bottel. En 'n 1949.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1772 on: July 13, 2012, 06:44:14 PM »

baie lekker TR

Is idt nie dlak 1948 bottel nie.
ek het hulle gekoop by KWV in 1948, 1961, 1963 en 1965 modelle. Die 48 het ons al almal uitgedrink, sonder om agter te kom dis amper op. die 48 is lekerste van die 4 en dan die 65. die 61 en 63 is ook lekker maar nie soooo lakker soos die 48 en 65 nie.

as jy net 1 bottel het hou hom maar vir die gedagte.
ek was in sub A in 1965.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1773 on: July 13, 2012, 06:58:43 PM »

Ja dit kan 48 wees. En 65 en iets in die 70's. 76? Die goed is onder in die kroeg en ek moet nat word om te gaan kyk. Smile

Ek het net 1 van elk.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1774 on: July 13, 2012, 07:05:03 PM »

ek is nie seker nie maar ek idnk die ander oesjare se bottels lyk anders nie soos die nie.

enige oesjaar peort is  gwoonlik lekker.  hulle sit net besondere wyne (port) in oesjaar bottels.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1775 on: July 13, 2012, 07:09:10 PM »

Ek sal die 70 model afneem êrens oor die naweek as ek onthou. A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1776 on: July 13, 2012, 07:13:44 PM »

lyk hy soos die bottels? of lyk hy anders?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1777 on: July 13, 2012, 07:16:08 PM »

Die 49 (?) is 'n laer ronder bottel as die.

Ek is nie seker oor die 70's een nie. Lanklaas daar gekrap.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #1778 on: July 13, 2012, 11:06:48 PM »

Faark, drink vinniger, julle drank word oud.

Ek drink net nuwe rum  Smile
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
www
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 611



« Reply #1779 on: July 14, 2012, 07:39:14 AM »

Ja man. Drink op die goed! As jy nou more doodgaan, gaan jy altyd wonder hoe proe die goed...   Scratch Scratch
Logged
Pages: 1 ... 87 88 [89] 90 91   Go Up
Print
Jump to: