Pages: 1 2 3 [4] 5 6 ... 91   Go Down
Print
Author Topic: Wat drink julle .....  (Read 242618 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #60 on: September 18, 2008, 10:02:15 PM »

Is iemand nog wakker?  Uhm
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #61 on: September 18, 2008, 10:11:11 PM »

Sal bietjie gaan kyk...ek het daai een in die kas ondek...ek dink dit was n 2003.

Rooibok........"just for interest sake".........wat is julle rakprys daarbo vir 'n bottel Chatau Libertas?
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #62 on: September 18, 2008, 10:24:21 PM »

Ja, is nog wakker en is besig met 2de Graham Beck se botteltjie. Die goed smaak al lekkerder! Slaap julle dan nou al? My gaste is weg!!!! Nou kan ek ontspan! Whoa!
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #63 on: September 18, 2008, 10:31:45 PM »

Ons (braai vriend Danie)kom nou van Ocean Basket af...n Paar Rose's gedrink en n platter agter die blad. n Koffie en chillie mojito gedrink by Ed's diner. Kinders op vakhansie...so kan bietjie laat slaap tot 7 uur more oggend.  Smile
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #64 on: September 19, 2008, 05:20:33 PM »

Op die oomblik Vodka & Play. RedBull is nou vrek duur! Sal later 'n Rooie oopmaak.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #65 on: September 19, 2008, 09:55:05 PM »

Ek en die regering het bietjie gekuier saam met die 4 neefs se "natural sweet red" 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #66 on: September 19, 2008, 09:56:58 PM »

NK, hoekom drink jy nie net Red Square nie.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #67 on: September 20, 2008, 09:19:52 AM »

Te veel... Doh!

Ek en Operator het eers half 5 gaan slaap Roll Eyes
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #68 on: September 20, 2008, 07:03:43 PM »

Eish koue kastele langs die braaier  Smile
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #69 on: September 22, 2008, 05:15:18 PM »

Umdani het gaan RedBull koop. Gaan nou 'n lekker Voda & RedBull drink. It gives you wings  Angel
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #70 on: September 22, 2008, 05:21:16 PM »

Te veel... Doh!

Ek en Operator het eers half 5 gaan slaap Roll Eyes

Kan nie glo ons het so in die nag ingekuier nie..........dis nie normaalweg my styl nie innocent
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #71 on: September 22, 2008, 05:22:59 PM »

Te veel... Doh!

Ek en Operator het eers half 5 gaan slaap Roll Eyes

Kan nie glo ons het so in die nag ingekuier nie..........dis nie normaalweg my styl nie innocent

Myne ook nie, maar dit was lekker! Miskien goed om bietjie te ontspan so af en toe. innocent
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #72 on: September 22, 2008, 05:41:37 PM »

Hulle se mens moet altyd so drink dat jy die volgende dag weer lus is vir 'n drankie.  Evil   Nie vir jou oorsuip op 1 aand soos julle 2  Ha Ha en dan vir 'n week niks wil drink nie.    No No
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #73 on: September 22, 2008, 05:47:17 PM »

Waarvan praat jy nou NK? Ek het daai volgende middag heerlik op die plaas gekuier tot ou nag toe. Wink Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #74 on: September 22, 2008, 05:52:34 PM »

Waarvan praat jy nou NK? Ek het daai volgende middag heerlik op die plaas gekuier tot ou nag toe. Wink Evil

......en ek het 'n troue in PE bygewoon!
Logged

Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #75 on: September 22, 2008, 06:36:51 PM »

Veduidelik tog net vir die vrinne daar onder in die kaap wat is n braaier nou weer.  innocent  Smile

Eish koue kastele langs die braaier  Smile
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #76 on: September 22, 2008, 08:16:14 PM »

 Smile

Hulle s'n word gebruik as visdammetjies  tease
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #77 on: September 22, 2008, 08:32:31 PM »

Hulle se mens moet altyd so drink dat jy die volgende dag weer lus is vir 'n drankie.  Evil   Nie vir jou oorsuip op 1 aand Ha Ha en dan vir 'n week niks wil drink nie. 

Hmmm. The voice of experience? Vertel 'n bietjie Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #78 on: September 22, 2008, 10:08:18 PM »

 Clap Clap Clap Clap
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #79 on: September 24, 2008, 10:27:24 AM »

NK, hoekom drink jy nie net Red Square nie.


Rustyb, het dit altyd gedrink, maar dis te soet. Drink nog so af en toe enetjie, maar Vodka en Redbull Sugarfree is beter vir die figure!! Nie dat daar na hierdie lang winter veel meer van 'n figure oor is nie! Popcorn Fart

Ek weet daardie "fart" mannetjie pas nie eintlik in nie, maar hy is so oulik!
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: 1 2 3 [4] 5 6 ... 91   Go Up
Print
Jump to: