Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Oulike Lampie  (Read 2304 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« on: January 17, 2008, 04:35:18 PM »

Wanneer ek gaan stap neem ek altyd my gaslampie saam in my rugsak. Die ding neem heelwat spasie op en daar is altyd die moontlikheid dat sy glas kan breek. Tentkamp sonder krag gebruik ek dieselfde gaslampies (x2). Ek het vandag die lampies raak geloop en dadelik twee gekoop.











Die lampie se afmetings is 55mmx113mm weeg 190g (met batterye) 140 lumens (gas 200 lumens) Hy nie heeltemal so helder soos gas nie, maar daar is maar 'n klein verskil wat weer opgemaak word deur sy grote.
 Smiley
« Last Edit: January 17, 2008, 04:53:14 PM by Pmdb » Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: January 17, 2008, 04:37:37 PM »

Lyk oulik. Waar koop mens dit en vir hoeveel? Dit sal lekker werk op die bike.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #2 on: January 17, 2008, 04:49:07 PM »

Dis baie cool.

LED tegnologie het baie deure oopgemaak vir kampers/stappers.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #3 on: January 17, 2008, 04:50:23 PM »

Lyk oulik. Waar koop mens dit en vir hoeveel? Dit sal lekker werk op die bike.

Ek stem !!   Gee info asb.... Hoeveel batterye gebruik dit en het jy dalk enige idee van
batteryleeftyd.
Logged

Saddam
Guest
« Reply #4 on: January 17, 2008, 04:56:36 PM »

Pmdb,
Waar kry mens dit en wat's die prys.
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #5 on: January 17, 2008, 04:58:58 PM »

Gekoop by Outdoor Warehouse, bietjie duur teen R200 een maar uit en uit die moeite werd. Sommer baie meer plek in my rugsak.

Hy gebruik AA batterye (penlights) en leeftyd is 25 uur op High , 50 uur op Low en 50 uur op flashing
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Saddam
Guest
« Reply #6 on: January 17, 2008, 05:07:04 PM »

Dankie my maat, dit is ok maar mens kan dit werklik nuttig aanwend.
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: