Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Mountainpassessouthafrica.co.za : Baie goeie website  (Read 1213 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6896



« on: May 21, 2014, 03:02:51 PM »

http://www.mountainpassessouthafrica.co.za/


Hierdie website het info en video materiaal en Youtube video van elke pas in die land.

Is nie seker of AL die passe al gelaai is nie, maar sover lyk dit BAIE goed.

Gaan loer bietjie daar.....
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26542


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: May 21, 2014, 03:04:28 PM »

Thanks! Sal so maak. A1
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #2 on: May 22, 2014, 04:01:52 PM »

Sal self bietjie gaan kyk. Ek het self gedink om die passes quest aan te vat.
As ek terugkyk na die trips wat ons al gedoen het en passe waaroor ek al is, dink ek ek kan maar my lys begin opstel.
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: May 23, 2014, 12:24:18 PM »

ek het geloer hier en dis baie oulike website. Maak mens lus om die passe te gana ry en daars baie pass wat ek nie eers van geweet het nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1452



« Reply #4 on: May 25, 2014, 06:07:12 PM »

Ook al 'n paar passe hier gaan beloer. Baie goeie "site". Al die passe is nog nie volledig op nie, maar die inligting word stelselmatig aangevul. Die eienaar van die "site" is ook baie oop vir inligting van die gebruikers af.  A1
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: