Rooibok
|
 |
« Reply #200 on: July 19, 2011, 08:50:49 AM » |
|
Jy wil nie weet watse karre staan alles waar daai een vandaan kom nie... Ek kry nou een 'n week om te toets vir omtrent 3 maande.
En die nuwe Lamborghini word ook een van die dae gelaunch.
Sal hulle agterkom as een wegraak? 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
cassiebotha
|
 |
« Reply #201 on: July 19, 2011, 10:01:13 PM » |
|
JOHANN....JY MOET DIE ASTON MAAK AS JOU FACEBOOK HOME PAGE FOTO!!!!
|
|
|
Logged
|
I smell a Pizza<br />I think about Pizza<br />I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza<br />I feel and fantasize about Pizza
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #202 on: July 21, 2011, 09:17:31 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #203 on: July 22, 2011, 07:59:29 AM » |
|
Het gister bietjie my kantoor geskuif 
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #204 on: July 23, 2011, 06:38:07 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Dr Dirt
|
 |
« Reply #205 on: July 24, 2011, 09:28:18 AM » |
|
So hoe lank het jy gegrou om da uit te kom?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #206 on: July 24, 2011, 09:36:45 AM » |
|
Gelukkig is die ander toets voertuig wat ek het 'n Navara Kingcab 4x4! Hy het daai ding daar uit gesleep soos 'n vrot vel 
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #207 on: September 05, 2011, 08:35:11 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
|
Dusty
|
 |
« Reply #209 on: September 06, 2011, 07:48:36 AM » |
|
TR daai bike is beter ingerig as my kantoor 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Prins
|
 |
« Reply #210 on: September 06, 2011, 08:42:11 AM » |
|
Ek sien nogal uit na more se dag op kantoor.... ek is uitgenooi om in die Telkom PGA se Pro-Am te speel....
|
|
|
Logged
|
RTFM!!!
|
|
|
Trailrider
|
 |
« Reply #211 on: September 06, 2011, 08:59:16 AM » |
|
As mens die thread so kyk het ons darem lekker werke. 
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
buzzlightyear
|
 |
« Reply #212 on: September 06, 2011, 09:34:18 AM » |
|
Ek sien nogal uit na more se dag op kantoor.... ek is uitgenooi om in die Telkom PGA se Pro-Am te speel....
So is jy die Pro of die Am 
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
Prins
|
 |
« Reply #213 on: September 06, 2011, 10:21:08 AM » |
|
So is jy die Pro of die Am  Die Am  Ek dink ek gaan die Pro so paar tips gee, en hom so bietjie "coach"op die baan 
|
|
|
Logged
|
RTFM!!!
|
|
|
buzzlightyear
|
 |
« Reply #214 on: September 06, 2011, 10:27:25 AM » |
|
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
Rooibok
|
 |
« Reply #215 on: September 06, 2011, 09:26:00 PM » |
|
Ek sien nogal uit na more se dag op kantoor.... ek is uitgenooi om in die Telkom PGA se Pro-Am te speel....
lekker! waar speel julle?
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Prins
|
 |
« Reply #216 on: September 08, 2011, 02:14:24 PM » |
|
Ek sien nogal uit na more se dag op kantoor.... ek is uitgenooi om in die Telkom PGA se Pro-Am te speel....
lekker! waar speel julle? Dit was by Centurion Country Club. Wat 'n lekker dag! Ons span het 3de gekom. Toe wen ek 'n Garmin Nuvi 1310  Nou soek ek 'n koper...
|
|
|
Logged
|
RTFM!!!
|
|
|
Umdani
|
 |
« Reply #217 on: September 08, 2011, 02:49:44 PM » |
|
Ek sal jou van hom verlos teen darem bietjie goedkoper as wat ek in die winkel sal betaal. Daar kos hy bietjie meer as R1600, maar ek wil eintlik 'n 500 he so ek soek hom bietjie goedkoper...  ... Wat se jy? Ons kan die transaksie Dinsdagaand oor 'n glas creamsoda beklink!! Dis nou as ons tot 'n vergelyk kan kom! 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Prins
|
 |
« Reply #218 on: September 08, 2011, 05:46:27 PM » |
|
Ek sal jou van hom verlos teen darem bietjie goedkoper as wat ek in die winkel sal betaal. Daar kos hy bietjie meer as R1600, maar ek wil eintlik 'n 500 he so ek soek hom bietjie goedkoper...  ... Wat se jy? Ons kan die transaksie Dinsdagaand oor 'n glas creamsoda beklink!! Dis nou as ons tot 'n vergelyk kan kom!  Deal. Ek het hom geadverteer teen 80% van sy winkelwaarde .. hier ook R1600. But for you, special, just for today ... because you have a beautiful wife ... just R1200-00, plus a Cream Soda 
|
|
|
Logged
|
RTFM!!!
|
|
|
Umdani
|
 |
« Reply #219 on: September 09, 2011, 07:49:58 AM » |
|
Done! Ek sal reel dat daar 'n six pack CS is by Bundu. 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|