Pages: 1 ... 9 10 [11] 12 13 ... 15   Go Down
Print
Author Topic: My dag op kantoor  (Read 74099 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #200 on: July 19, 2011, 08:50:49 AM »

Jy wil nie weet watse karre staan alles waar daai een vandaan kom nie... Ek kry nou een 'n week om te toets vir omtrent 3 maande.

En die nuwe Lamborghini word ook een van die dae gelaunch.

Sal hulle agterkom as een wegraak?  innocent
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
cassiebotha
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2644


Pizza Boy!


WWW
« Reply #201 on: July 19, 2011, 10:01:13 PM »

JOHANN....JY MOET DIE ASTON MAAK AS JOU FACEBOOK HOME PAGE FOTO!!!!
Logged

I smell a Pizza<br />I think about Pizza<br />I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza<br />I feel and fantasize about Pizza
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #202 on: July 21, 2011, 09:17:31 PM »

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #203 on: July 22, 2011, 07:59:29 AM »

Het gister bietjie my kantoor geskuif  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #204 on: July 23, 2011, 06:38:07 PM »

 Roll Eyes
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dr Dirt
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 628



« Reply #205 on: July 24, 2011, 09:28:18 AM »

So hoe lank het jy gegrou om da uit te kom?
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #206 on: July 24, 2011, 09:36:45 AM »

Gelukkig is die ander toets voertuig wat ek het 'n Navara Kingcab 4x4! Hy het daai ding daar uit gesleep soos 'n vrot vel Smile Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #207 on: September 05, 2011, 08:35:11 PM »

 Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #208 on: September 06, 2011, 06:12:05 AM »

Hy kort nog net twee wiele dan is hy reg vir my! Evil Evil
Logged
Dusty
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 599



« Reply #209 on: September 06, 2011, 07:48:36 AM »

TR daai bike is beter ingerig as my kantoor   Smile
Logged
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #210 on: September 06, 2011, 08:42:11 AM »

Ek sien nogal uit na more se dag op kantoor....  ek is uitgenooi om in die Telkom PGA se Pro-Am te speel....
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #211 on: September 06, 2011, 08:59:16 AM »

As mens die thread so kyk het ons darem lekker werke. Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #212 on: September 06, 2011, 09:34:18 AM »

Ek sien nogal uit na more se dag op kantoor....  ek is uitgenooi om in die Telkom PGA se Pro-Am te speel....

So is jy die Pro of die Am  Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #213 on: September 06, 2011, 10:21:08 AM »



So is jy die Pro of die Am  Smile

Die Am    Wink

Ek dink ek gaan die Pro so paar tips gee, en hom so bietjie "coach"op die baan   Evil Evil
Logged

RTFM!!!
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #214 on: September 06, 2011, 10:27:25 AM »

 Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #215 on: September 06, 2011, 09:26:00 PM »

Ek sien nogal uit na more se dag op kantoor....  ek is uitgenooi om in die Telkom PGA se Pro-Am te speel....

lekker! waar speel julle?
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #216 on: September 08, 2011, 02:14:24 PM »

Ek sien nogal uit na more se dag op kantoor....  ek is uitgenooi om in die Telkom PGA se Pro-Am te speel....

lekker! waar speel julle?

Dit was by Centurion Country Club.
Wat 'n lekker dag!  Ons span het 3de gekom.  Toe wen ek 'n Garmin Nuvi 1310 Shocked

Nou soek ek 'n koper...

Logged

RTFM!!!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #217 on: September 08, 2011, 02:49:44 PM »

Ek sal jou van hom verlos teen darem bietjie goedkoper as wat ek in die winkel sal betaal. Daar kos hy bietjie meer as R1600, maar ek wil eintlik 'n 500 he so ek soek hom bietjie goedkoper... Big Grin ... Wat se jy? Ons kan die transaksie Dinsdagaand oor 'n glas creamsoda beklink!! Dis nou as ons tot 'n vergelyk kan kom! Smile
Logged
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #218 on: September 08, 2011, 05:46:27 PM »

Ek sal jou van hom verlos teen darem bietjie goedkoper as wat ek in die winkel sal betaal. Daar kos hy bietjie meer as R1600, maar ek wil eintlik 'n 500 he so ek soek hom bietjie goedkoper... Big Grin ... Wat se jy? Ons kan die transaksie Dinsdagaand oor 'n glas creamsoda beklink!! Dis nou as ons tot 'n vergelyk kan kom! Smile

Deal.

Ek het hom geadverteer teen 80% van sy winkelwaarde  ..  hier ook R1600.

But for you, special, just for today ... because you have a beautiful wife   ... just R1200-00, plus a Cream Soda  Evil
Logged

RTFM!!!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #219 on: September 09, 2011, 07:49:58 AM »

Done! Ek sal reel dat daar 'n six pack CS is by Bundu. Evil
Logged
Pages: 1 ... 9 10 [11] 12 13 ... 15   Go Up
Print
Jump to: