Pages: 1 ... 13 14 [15]   Go Down
Print
Author Topic: My dag op kantoor  (Read 33271 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #280 on: June 29, 2012, 08:00:15 AM »

Balletjiestappers Evil Evil



Ja nee, meer geld as breins

Ek sit liewers en suip voor ek die heeldag agter n balletjie aanstap, ons ga elkgeval ewe moeg wees aan die einde innocent
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #281 on: June 30, 2012, 03:01:53 PM »

 Ha Ha    Ha Ha    Ha Ha    Ha Ha
Logged

All things are difficult before they are easy
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #282 on: July 01, 2012, 09:17:05 PM »

Man dis lekker in Afrika.........

 
 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #283 on: July 01, 2012, 11:10:24 PM »

Is dit die Ghana July? Daai jokkie sal  op 'n dieet moet gaan.
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #284 on: July 01, 2012, 11:41:32 PM »

 Ha Ha Ha Ha
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #285 on: July 05, 2012, 04:13:52 PM »

Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26537


Die Bergie...


WWW
« Reply #286 on: July 06, 2012, 07:44:42 AM »

Mens kan sien dis nie SA nie. Die mense se gesigte lyk intelligenter en niemand slaap nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #287 on: July 07, 2012, 04:15:54 PM »

Mens kan sien dis nie SA nie. Die mense se gesigte lyk intelligenter en niemand slaap nie.

Die manne is netjies aangetrek ook. Ek sien dieselfde hierrond met die Zimbabwiers en Malawiers- hulle is netjies en vriendelik.
Waar het alles dan so skeefgeloop in Suid-Afrika?Ja, daar is uitsondrings- maar algemene beskaafdheid, bedoel ek...
 Scratch
 Undecided
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #288 on: July 08, 2012, 01:53:15 AM »

Mens kan sien dis nie SA nie. Die mense se gesigte lyk intelligenter en niemand slaap nie.

Die manne is netjies aangetrek ook. Ek sien dieselfde hierrond met die Zimbabwiers en Malawiers- hulle is netjies en vriendelik.
Waar het alles dan so skeefgeloop in Suid-Afrika?Ja, daar is uitsondrings- maar algemene beskaafdheid, bedoel ek...
 Scratch
 Undecided


Biscuit...alles is ook nie maanskyn en rose hier nie. Hier is ook maar probleme en "gevoelens". Maar dis nie so ooglopend en oop-en-bloot soos in SA nie.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #289 on: July 18, 2012, 11:01:21 AM »

Ek frekkin haat papier werk, en ek het hope..........wat die admin dame nou gaan file  Evil

 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #290 on: August 14, 2012, 12:19:20 PM »

besig om stoorplek te bou op die plaas en mens moet mos so nou en dan bietjie n breek ook vat  Big Grin


hier is my kantoor vir die dag.
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26537


Die Bergie...


WWW
« Reply #291 on: August 14, 2012, 12:44:33 PM »

 Head Bang
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #292 on: August 14, 2012, 02:07:36 PM »

Ek hou van jou stoel, en jou kantoor  Cool
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #293 on: June 09, 2014, 03:28:22 PM »

Het op n nuwe site begin werk vandag.   So hierdie was vandag my view in my kantoor.   (Nadeel is dat ek sopnat gereen het)


Logged

Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6894



« Reply #294 on: June 09, 2014, 03:48:08 PM »

Gaan julle daai vleiland omdolwe en timeshare bou ?   Smile Smile Smile
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #295 on: June 09, 2014, 10:59:03 PM »

vleiland?   nee daai is sommer net oop area.  dis n teerpad op die regterkant...  n nat teerpad.  Smile

het begin om huis te bou op n erf wat grens aan hierdie oop area. A1
Logged

Pages: 1 ... 13 14 [15]   Go Up
Print
Jump to: