Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Klagte  (Read 3263 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« on: January 18, 2008, 09:00:02 PM »

Ek weet dis die Administrator se forum. Ek maak net beswaar teen poste wat net verwyder word sonder enige verduideliking en dit op 'n "thread" wat deur die administrator begin is. Dit maak nie saak of jy Gay is en of jy 'n vespa ry nie en of jy celeb is nie. Indien Mountainboy  'n probleem het laat hy vir homself praat, maar om net goed te verwyder omdat jy nie vir MB wil te na kom nie of whatever. Gays of Vespa ryers het nie deesdae nie 'n probleem met gaywees of vespary nie. Juis waarvandaan mens probeer wegvlug op die WEGforum, die sogenaamde vryheid van spraak wat daar nie geld nie steek nou hier ook kop uit. Indien Admin net gaan poste verwyder om hom/haar/hulle te pas en om ander te akkomodeer, waarvoor dan pos. Ek voel Mountainboy is groot genoeg....... Angry Net om te dink daar is iemand wat besluit om 'n dood onskuldige pos sonder kaal tiete te verwyder is "scary" Ek weet MB is nie gay nie en ek is nie gepla wat hy mee ry nie, I could'nt care less. Hy is hier op die forum en ons het die spot gedryf met hom. Laat hy self reageer daarop. Wat mag jy pos en wat mag jy nie, moet ons eers check met Admin voor ons pos. Ek is die buitestander, julle ouens ken mekaar...ek pos soos ek dit sien. Ek staan vir 'n forum waar jy vryheid van spraak het sonder om vulgr te wees. Ons is darem ten minste almal 16 Angry Bang Head Angry Bang Head Angry Bang Head Angry Bang Head Angry Bang Head Angry Bang Head

Ek weet julle wilgraag 'n sukses maak van die forum, pasop net dat dit nie 'n WD2 forum raak nie.

« Last Edit: January 18, 2008, 09:43:27 PM by Pmdb » Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #1 on: January 18, 2008, 10:41:48 PM »

Is daar iets uitgevee in die Vespa thread ?


Ek het 16:30 gewaai...

Daarna gebeur ?

TR ?

Ek dink dis dalk goed dat ons iets uitvee as dit obvious reels breek (soos kaal tiete - sal darem 'n comment los as ek dit doen) maar as iemand iets stupid s wat homself later kan inkrimineer (hoe spel mens inkrimineer ??) sonder om landswette/forum reels te breek kan ons dit maar seker daar los...

« Last Edit: January 18, 2008, 10:54:23 PM by Eisbein » Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #2 on: January 18, 2008, 10:56:42 PM »

Jou reg om beswaar aan te teken...


Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #3 on: January 19, 2008, 07:48:29 AM »

Ek voel 'n regte "boks" , het die verkeerde draad beet gehad Loco en ek sien dat niks weg is nie, so eks jammer Eisbein,TR  dis my fout.

Ek staan egter nog by wat ek s  Eek!
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #4 on: January 19, 2008, 09:07:13 AM »

Pmdb, jy maak nou 'n gat van jouself. Hou jy daarvan? Kan jy nie dink nie? Om almal op hol te jaag, reg om met jou saam te stem en dan uit te vind daar is niks om mee saam te stem nie is so Nuwe SA. As jy korrek was, sou ek heeltemal saamgestem het en nog meer, maar, helaas, jy is wandelend op 'n stuk dorre aarde sonder enige verwysing.

Sou dit waar wees waaroor jy rebelleer, stem ek egter heelhartig saam. Hierdie tipe optrede sal nie geduld word nie en sal beveg word tot in die laaste loopgraaf. Ek voel baie sterk daaroor dat ons hier 'n forum het waar ons in 'n virtuele omgewing tog tot 'n mate kan kies wie ons hier wil h. Ek raak regtig nou gatvol vir die Weg forum waar baie mense net klets. Ek wil nie krap nie, maar die politieke sanksie op debatte frustreer my ook. Ek verwys nie na rassisme nie, maar na gesonde debat.

Pieter vir Prez!
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #5 on: January 19, 2008, 09:35:07 AM »

Ja ek weet ek maak 'n gat van myself en nee ek hou nie daarvan nie en ja ek is jammer. Ek het gisteraand die verkeerde draad oopgemaak Loco en sien toe klomp goed is weg.  Cussing Toe strip my moer en ek maak 'n gat van myself en log uit. Vanoggend kom ek agter dit was die verkeerde draad. Voel soos 'n regte d dubbel o s

Ek vra weereens vir almal betrokke om verskoning.



Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #6 on: January 19, 2008, 11:16:21 AM »

Wil jy vir my vertel jy is na alles menslik? Great, I love it. Welcome

Die beginsels wat jy noem is egter dit waarin ek glo, so om dit te noem, is cool. Dis 'n goeie gat wat jy gemaak het!
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #7 on: January 19, 2008, 11:51:00 AM »

Ja ek weet ek maak 'n gat van myself en nee ek hou nie daarvan nie en ja ek is jammer. Ek het gisteraand die verkeerde draad oopgemaak Loco en sien toe klomp goed is weg.  Cussing Toe strip my moer en ek maak 'n gat van myself en log uit. Vanoggend kom ek agter dit was die verkeerde draad. Voel soos 'n regte d dubbel o s

Ek vra weereens vir almal betrokke om verskoning.


Pmdb, don't sweat it.

Ek sal in die gees van freedom of speech jou post net hier los Tongue

Cheesy Grin


Wit Srepe - ek is ook mal oor ouens met ander opinies.
Politiek ? Geloof ? Solank jy my nie slegs of rasisties is nie, bring it on!

Ek hou van debat en 'opposing views' - selfs al raak dinge warm. Mense moet net nie in mekaar se karakters begin inklim nie.

Moet ons 'n 'ernstige debat en ander gesprekke' afdeling begin ?

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #8 on: January 19, 2008, 12:32:40 PM »

Persoonlik is ek mal oor die ernstige debat, maar nie almal hou daarvan nie. Solank humor die bo-toon voer in die ernstige debat, m.a.w.  goeie gees.
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #9 on: January 19, 2008, 01:02:39 PM »

Persoonlik is ek mal oor die ernstige debat, maar nie almal hou daarvan nie. Solank humor die bo-toon voer in die ernstige debat, m.a.w.  goeie gees.


Amen!

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #10 on: January 19, 2008, 01:44:38 PM »

 Wave

Bly om te sien julle het alles onder beheer hier Smile
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #11 on: January 19, 2008, 02:00:26 PM »

 Blue Bull Dance



Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: