Dis nou interessant. Ek sou die kaart ook so getrek het - net die ou Kaap Kolonie die kant en definitief Loftus aan die ander kant!
Prins dis nou jammer vir jou lyk my. Jy sit daar tussen die Bulle en The Last British Outpost.
En Malema is ook daar. Ons word verlos maar julle sit nog met die probleme.
Ek wonder of die diere in Kruger ook oor jare eienaardig uniek sal raak soos in Madagaskar gebeur het.