Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Harddrives  (Read 2652 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« on: January 19, 2008, 05:13:45 PM »

5MB Hard Disk in 1956....





In September 1956 IBM launched the 305 RAMAC, the first computer with a hard disk drive (HDD). The HDD weighed over a ton and stored 5MB of data....


The Seventies:


IBM 3310 direct access storage (64 MB per unit):




HD from 1979; 250 MB





Eighties
Things in 1985 looked a little better:






Daar agter staan 6Gb vir 400$ ???Dis miskien wat hulle gedink het dit gaan kos in 2006



ps
Indien mens meer as 3 ? maak dan kry jy 'n smiley en ? val weg
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Sweeper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 181



« Reply #1 on: January 21, 2008, 05:18:34 PM »

Ek onthou met plesier my eerste ervarings met computers wat hier in 1991 / 2 was.  As ek reg kan onthou het ek eers later Windows 3 gesien, maar het met 'n dos masjien begin.  Ek kon toe nie my eie masjien bekostig nie en het so stok ou Olivetti gekry wat vir my geleen is.  Hy het toe nie eers 'n hard drive gehad nie.  Hy het met 2 floppys gewerk.  Jy het die eerste floppy met Dos ingedruk en dit in die memory gelaai en dan uitgetrek en die program se disk ingesit en dan in die ander floppy is dan waar jy jou werk gesave het.  Dit was een groot eenheid.  Die keyboard was deel van die desktop.  Jy moes hom afknip en dan is die klein Groen screen agter hom.  Jy kon hom dan oppak en "fully portable" gebruik.  dws as jy donders sterk was.

Dis eers later wat iemand by die werk my jammer gekry het toe hulle sien hoe werk ek op die ding, wat hulle vir my 'n genuine laptop gegee het wat as ek reg kan onthou, hier by die 4 MB harddrive gehad het.  (of so iets.)  Dit was nou 'n masjien.  Ek kon Lotus en Wordperfect 5.1 laai.  Ek kon selfs 'n game of 2 laai.  Of dit nie vir my genoeg was nie, wys 'n vriend vir my hoe om 'n menu te maak sodat ek nie elke keer die Dos commands moes intik nie.  Wow ek was die man.

En so vorder ons maar, ne?

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: January 21, 2008, 05:34:38 PM »

Ek onthou daai Menu. Master Menu dink ek was die naam? Ek het dit ook destyds gebruik op ons ou XT met sy Amber screen Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #3 on: January 21, 2008, 06:00:31 PM »

TR

Jy gaan hierdie inligting interessant vind:

'n Vriend se pa was omtrent lewenslank betrokke by Sanlam en het by
hoofkantoor in Sanlam gewerk.
Hy het my vertel dat hy daardie jare, iets soos 1972 betrokke was met
Sanlam se (sogenaamde) rekenaarstelsel. Dit was die eerste rekenaar in
Suid Afrika was deur 'n korporatiewe maatskappy gebruik was.

Die grootte van die hele ding was omtrent so groot , soos 'n groot
skoolsaal.
Hy kan nie onthou wat die datakapasiteit was nie, maar in die jaar 2000
was dit omtrent so groot soos die 1/4 van 'n standaard laptop se kapasiteit.

Skoolsaal vs. Laptop.

Interessant hoe dinge ontwikkel het nê!
Logged

White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #4 on: January 21, 2008, 08:03:11 PM »

Ek onthou hoe ons by die rekenaarsentrum op Stellenbosch ponskaarte gebruik het om die rekenaar te laat hardloop. Eers pons jy die kaarte en maak dubbel seker jy het geen fout gemaak nie, dan gaan staan jy in die ry. Om dan agter te kom daar is 'n ponsfout. Terug en weer probeer totdat jy later alles reg het. Dan kom hierdie groot velle papier na jou toe aangerol en jy moet dit probeer ontsyfer. Skreeusnaakse manier om dinge vinniger te doen.
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #5 on: January 21, 2008, 08:07:19 PM »

Daardie sogenaamde "rekenaar" by Sanlam het ook met die ponskaarte gewerk.
Logged

Sweeper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 181



« Reply #6 on: January 21, 2008, 09:31:34 PM »

Ek onthou hoe ons by die rekenaarsentrum op Stellenbosch ponskaarte gebruik het om die rekenaar te laat hardloop. Eers pons jy die kaarte en maak dubbel seker jy het geen fout gemaak nie, dan gaan staan jy in die ry. Om dan agter te kom daar is 'n ponsfout. Terug en weer probeer totdat jy later alles reg het. Dan kom hierdie groot velle papier na jou toe aangerol en jy moet dit probeer ontsyfer. Skreeusnaakse manier om dinge vinniger te doen.
DAMN, en ek dog ek is oud.

Sien jy TR, ek ken ok nie die dinge nie..... die ponskaarte.  Ek se mos nou lank al ek is nie soooo oud nie.  Ponskaarte is vir my maar net 'n legende.
Logged
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #7 on: January 21, 2008, 10:23:26 PM »

 Old
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: January 21, 2008, 11:22:54 PM »

 Ha Ha
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: