Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: breedekloof buitelug fees  (Read 2503 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: September 28, 2008, 08:48:05 PM »

http://www.sa-venues.com/events/western-cape-event-description.php?id=28
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #1 on: October 16, 2008, 03:18:31 PM »

Het gister daar deur Bonnievale se wereld gery. Jislaaik maar dit lyk mooi daar. Hierdie fees gaan sowaar iets besonders wees. Julle ouens kan gerus 'n draai gaan maak daar. Daar is 'n plaas met die naam Goudmyn, en as ek so kyk na al die marques tente wat daar opgeslaan is, gaan daar omtrent makiete gehou word.

Lox waar min of meer boer jy? Is dit daar naby?
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #2 on: October 20, 2008, 08:18:47 AM »

Hoe was die fees toe Lox?
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: October 06, 2011, 07:04:31 PM »

Ek sien nou eers ek het jou nog nie geantwoord nie.

Die fees was heerlik verlede jaar en die naweek wat kom is dit al weer sulke tyd. ek sal nie veel tyd h vir fees nie want ek werk by die kelder se steakburger stalletjie.

http://www.breedekloof.com/events.html

klik op badsberg en sien wat ons als aanbied.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4 on: October 10, 2011, 07:24:38 AM »

Great festival  Lox. That steakburger was really tasty.  Just a pity the sushi at Opstal was finished by the time I got there.
Will just have to return next year again.
« Last Edit: October 10, 2011, 07:32:43 AM by Rustyb » Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #5 on: October 10, 2011, 08:38:18 AM »

Ek is soooo spyt ek kon dit hierdie jaar nie maak nie.  Undecided

Het dit geweldig geniet verlede jaar.

Sal beslis volgende jaar 'n draai maak.  A1
Logged

Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: