Pages: 1 [2] 3 4 ... 10   Go Down
Print
Author Topic: Gauteng comes to George  (Read 27587 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Sweeper
Full Member

Offline Offline

Posts: 181

« Reply #20 on: October 07, 2008, 11:21:41 AM »

Lyk my die manne wou sy selfoon en skoene steel en kom toe agter hulle het nie 'n 'getaway car' nie...

hehehehehe.  Mooi een.  Hoogs waarskynlik.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26553

Die Bergie...

WWW
« Reply #21 on: October 13, 2008, 07:08:05 PM »

Die belangrikste is dat Clint alright is. Al die ander moeite is niks. Jy sou bereid wees om 100 maal meer as dit te doen om hom terug te kry as dinge skeef geloop het...
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26553

Die Bergie...

WWW
« Reply #22 on: June 06, 2011, 05:57:42 PM »

Dit lyk my crime begin sy lelike vingers nou erg hier in wikkel. Gmf!

Quote

GEORGE NUUS - 'n Jong vrou is gistermiddag wreed in haar woonstel in Cradockstraat, George vermoor.

Me. Sonay Lindoor (28) se naakte lyk is in haar slaapkamer aangetref met verskeie steekwonde.

'n Vriendin van Lindoor het die polisie ontbied.

Dis in die dorp.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26553

Die Bergie...

WWW
« Reply #23 on: June 06, 2011, 05:59:46 PM »

En hierdie is hier by ons...

Quote

Alle persone woonagtig in die Glentana- en Hersham-omgewing word ernstig versoek om seker te maak dat alle deure en vensters van hul huise en motorvoertuie gesluit is.

'n Toename in huisbrake is die afgelope tyd aangemeld en die werkswyse wat gebruik word is dat gaatjies in die vensters gemaak word, skuifdeure uitgelig word en dan deur oop vensters geklim word.

Items soos selfone, digitale kameras en LCD televisies word gesteel. Die verdagtes teiken die wonings saans terwyl eienaars in die huis is. Van die verdagtes is opgemerk, maar die publiek stel gewoonlik eers die SAPD die volgende dag in kennis.
Die publiek word versoek om dadelik die SAPD in kennis te stel indien enige verdagte voertuie of persone opgemerk word of as die honde blaf.

Veiligheidsbewustheid kan ingeskerp word deur middel van eenvoudige maatreëls soos om deure en vensters te sluit, waardevolle besittings te bêre, alarm- stelsels te aktiveer en diefwering aan te bring waar nodig. Verder word die publiek ook versoek om nie te skroom om die polisie te kontak indien hul enigiets verdag bemerk nie.

Kontaknommers vir die Groot Brak SAPD is 044-6202206, 044-6202495, 079 894 1896 of 082 522 2804.

Dirpcopper, wat gaan aan?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 8218

Die Aapmens ......

« Reply #24 on: June 06, 2011, 07:46:28 PM »

Laai jou skietyster.......moenie die spieel skiet nie  Evil
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
DirtCopper
Full Member

Offline Offline

Posts: 922

« Reply #25 on: June 07, 2011, 12:33:02 AM »

En hierdie is hier by ons...

Quote

Alle persone woonagtig in die Glentana- en Hersham-omgewing word ernstig versoek om seker te maak dat alle deure en vensters van hul huise en motorvoertuie gesluit is.

'n Toename in huisbrake is die afgelope tyd aangemeld en die werkswyse wat gebruik word is dat gaatjies in die vensters gemaak word, skuifdeure uitgelig word en dan deur oop vensters geklim word.

Items soos selfone, digitale kameras en LCD televisies word gesteel. Die verdagtes teiken die wonings saans terwyl eienaars in die huis is. Van die verdagtes is opgemerk, maar die publiek stel gewoonlik eers die SAPD die volgende dag in kennis.
Die publiek word versoek om dadelik die SAPD in kennis te stel indien enige verdagte voertuie of persone opgemerk word of as die honde blaf.

Veiligheidsbewustheid kan ingeskerp word deur middel van eenvoudige maatreëls soos om deure en vensters te sluit, waardevolle besittings te bêre, alarm- stelsels te aktiveer en diefwering aan te bring waar nodig. Verder word die publiek ook versoek om nie te skroom om die polisie te kontak indien hul enigiets verdag bemerk nie.

Kontaknommers vir die Groot Brak SAPD is 044-6202206, 044-6202495, 079 894 1896 of 082 522 2804.

Dirpcopper, wat gaan aan?

Wel dis eintlik eenvoudig. Sagte teikens is n magneet vir misdaad en met dit bedoel ek dat die eens rustige kusdorpies en woongebiede langs die see nou die teiken geword het van misdadigers. Misdadigers het slim geword en is georganiseerd. Daar is byvoorbeeld ongeveer 80% van die wonings in ons bedienings area wat geen diefwering of traliehekke op het nie en dit is die wonings wat geteiken word. Die huis eienaars het nooit geworry nie omrede dit nooit n probleem was nie en wie wil nou n klomp ysters voor sy vensters he wat die seeuitsig belemmer. Meeste mense slaap ook met die vensters oop want daar is niks lekkerder as n vars see briesie wat deur die huis trek nie.

Meeste van die crooks wat deur ons "vangnet" tak gearresteer is was afkomstig vanaf George se swart woongebied. Hulle word laataand iewers op die N2 of R102 afgelaai en begin dan om deur die woonbuurte te beweeg om te kyk vir maklike teikens. As hulle klaar gesteel het dra hulle die goed na die bosse toe naby aan die toegangsroetes waar hulle wag om opgelaai te word.

Dit het tyd geword om nie net vir jou bure te loer nie maar om hulle beter te leer ken en n punt daarvan te maak om meer waaksaam te wees vir wat in jou omgewing aangaan.
Logged
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #26 on: June 07, 2011, 07:56:25 AM »

Donderdag aand lui die klokkie en ek maar die garage deur oop! Ewe skielik hardloop daar man binne en dwing sim kaarte op my af. Na die hoeveelste nee dwing ek hom ui die garage uit. Half uur later hoor ek geweldige slag en gaan kyk wat aan gaan. Ons buur vrou in haar vroe dertigs het lettelik amper maar gelukkig to nie haar garage deur uitgery met haar swart rangie! Ek gaan kyk en vind toe uit haar man is in duitsland en net sy en haar babatjie is die week daar. Toe sy in die garage inry en terwyl die garage deur toegaan spring daar dieselde man onder die deur in. Sy gil so dat ek toe hol en gaan kyk. Ek moes toe oornag daar by haar
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26553

Die Bergie...

WWW
« Reply #27 on: June 07, 2011, 08:01:32 AM »

Ai Cassie Smile

Toe staan jy vanoggend uit 'n siek bed op (want die buurvrou het masels). Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
R-O-V-Rat
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 3433

Mehtuselah.

« Reply #28 on: June 07, 2011, 09:59:49 AM »

Cassie het jy darem die buurvrou goed opgepas daai aand?   Evil
Logged

AKA Rowwerot
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #29 on: June 07, 2011, 01:31:00 PM »

Ek was baie senuwee agtig want dit was vreemde bed! Die spaar kamer bed. Masels shoe hopelik nie ek  sal seker gou masels toets laat doen en kyk of dit positief of negatief is
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
Biscuit
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2040

« Reply #30 on: June 07, 2011, 04:23:11 PM »

Jissie dis sleg dat dit nerens meer rustig is nie. Misdaad is nou ons land se grootste tydverdryf.

Ek sou my lam geskrik het as daai ou met die simkaarte op my garage afgepeil het- maar ek dink die Staffies sou hom saam met sy simkaarte opgevreet het.

Cassie, jy is seker die buurvrou se hero?
Wink
Wink
Logged
Smidty
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2840

George

« Reply #31 on: June 07, 2011, 06:49:06 PM »

Ha Ha      Ha Ha    nee dink nie so nie, hy het dan in die spaarkamer geslaap  Evil
Logged

All things are difficult before they are easy
DirtCopper
Full Member

Offline Offline

Posts: 922

« Reply #32 on: June 07, 2011, 07:57:58 PM »

Dalk wou Cassie die hoof slaapkamer nie omkrap nie Evil Evil
Logged
cassiebotha
Forum Furniture

Offline Offline

Posts: 2644

Pizza Boy!

WWW
« Reply #33 on: June 07, 2011, 08:53:57 PM »

bawahahaha DC..... Die bed was van sulke harde hout gewees.  Ek het nogal regop geslaap..
Logged

I smell a Pizza
I think about Pizza
I raaid oopketel and imagine myself eating a Pizza
I feel and fantasize about Pizza
stompie
Full Member

Offline Offline

Posts: 405

« Reply #34 on: June 08, 2011, 09:23:21 AM »

Nou sal die Kapenaars ons Gautengers wat in staalhokke lewe en by elke stopstraat om jou kyk wat aangaan dalk beter verstaan......dis siek!  My sussie hulle bly in Grootbrakrivier en kyk uit oor die see en hulle het geen diefwering of alarms nie......en vir ons was dit soos n paradys as ons daar kom kuier het....los die karavaan rustig buite sonder bekommernis maar nou verander die prentjie ook.....dis baie jammer mense
Groetnis
Stompie
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26553

Die Bergie...

WWW
« Reply #35 on: June 08, 2011, 09:27:57 AM »

Ons het ook geen diefwering of alarms nie. Om die waarheid te se daar staan sommer 'n klomp goed oop en bloot om die huis rond.

Al wat ek wonder is, met 80% van die huise hier wat nie mense in het nie, hoekom teiken hulle huise met mense in? Scratch
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member

Offline Offline

Posts: 922

« Reply #36 on: June 08, 2011, 10:08:26 AM »

Ons het ook geen diefwering of alarms nie. Om die waarheid te se daar staan sommer 'n klomp goed oop en bloot om die huis rond.

Al wat ek wonder is, met 80% van die huise hier wat nie mense in het nie, hoekom teiken hulle huise met mense in? Scratch

Die vakansie huise het nie waardevolle items nie net die basiese. Hulle teiken die huise wat bewoon word aangesien hulle weet daar is waardevolle items. Hulle hou van skootrekenaars, selfone, handsakke en dan natuurlik flatscreen tv's en by die laaste inbraak in Dwarswegstrand is n klein verwarmer ook gesteel.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26553

Die Bergie...

WWW
« Reply #37 on: June 08, 2011, 10:29:04 AM »

Ek het armed response.

I'm armed, and I'll respond! Cheesy Ek ken ook die Sheriff van Groot Hond goed. Evil Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member

Offline Offline

Posts: 922

« Reply #38 on: June 08, 2011, 07:21:25 PM »

Jy is baie bevoorreg om die ou te ken Big Grin
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier

Offline Offline

Posts: 26553

Die Bergie...

WWW
« Reply #39 on: June 13, 2011, 02:36:17 PM »

Woman murdered on Glentana farm

A 59-year-old woman was found dead this morning in the house that she was renting on the farm 'Outeniqualand' of Hannes Mosterd. It is situated in the Glentana area.

The woman had numerous stab wounds on her body.
Police collected a knife and pair of scissors on the scene that are suspected to have been the murder weapons.

At this stage it is unsure whether one or two persons were responsible for her murder.

The last time she was seen alive was on Friday night at 18:00.

She lived alone in the house and was an employee at Tiger Mills in the George industrial area.
She was part of a lift club and was supposed to pick up co-workers this morning. When she failed to show, Mosterd went to investigate. He found her body next to her bed. The front door was not locked and had a key in. There were no signs of forced entry. Washing was still hanging on the line. The police suspect that a cell phone is missing.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 [2] 3 4 ... 10   Go Up
Print
Jump to: