Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Fotos met voorlaaiers  (Read 1687 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
EtienneNXR
Guest
« on: October 16, 2008, 09:21:49 PM »

Ons het 'n Canon EOS 350D(of 400D ek weet nie) Ek hou daarvan om met die funksies te eksperimenteer en veral sterre af te neem met die shutter so 10min oop. As die lug mooi oop is 'n paar neem.

Hierdie twee fotos is 'n ruk terug geneem ons het 'n 50.cal voorlaaier op die foto kan jy sien by die persoon se hand hoe die hammer die "cap" aan die brand steek wat die kryt laat vlam vat ens. Asook hoe die vlamme uit die loop uit kom.

Die kamera was gestel om soos 6fotos in ' sekonde te neem en as jy hulle duersoek kom jy op die goeies af.

Die eerste foto

Tweede
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #1 on: October 17, 2008, 01:40:08 AM »

Many years ago as a Range officer at MSA it was always a pleasure to watch the black powder guys shoot. That rifle kicks like a mule but is great fun.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: