Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Net myne  (Read 1411 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: October 18, 2008, 12:55:50 PM »

Ek is alleen op die forum. Ek raai die res het ook so gesukkel om in te kom en toe opgegee. Wat sal ek nou hiermee maak? Niemand om my te mod nie, niemand om aanstoot te neem nie. Ek kan doen wat ek wil. Ek poep sommer kliphard.

Dis 'n wonderskone dag in Langebaan, son soos lanklaas en nie 'n druppel wind nie. Jong meisies met stywe borsies in die strate en 'n tinteling in die lug. Die dag is hoog swanger met potensiaal en bewend van verwagting. Sien julle later...
Logged
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #1 on: October 18, 2008, 12:58:28 PM »

Too late  Bang Head Bang Head

Users Online
Users Online    1 Guest, 4 Users
Users active in past 15 minutes:
White Stripes, JZ, Operator, Prins
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #2 on: October 18, 2008, 01:45:50 PM »

Jong meisies met stywe borsies in die strate en 'n tinteling in die lug. Die dag is hoog swanger met potensiaal en bewend van verwagting. Sien julle later...


Nou is ek weer alleen hier.

 Net solank die jong meisies met stywe borsies nie hoog swanger en bewend van verwagting is nie.
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #3 on: October 18, 2008, 01:47:57 PM »

 Ha Ha
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: