Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: KRUGER-STAPGIDS DEUR LEEU AANGEVAL  (Read 3912 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Gogga
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 516



« on: October 10, 2008, 06:12:06 PM »

Hierdie verklaring is op SANParks-forum:


"KNP TRAILS RANGER ATTACKED BY LION


A trails ranger working in the Kruger National Park (KNP) was attacked by a lion this morning (Friday October 10, 2008) during a bush walk.

Our thoughts and prayers are with him, his wife and family and we will do everything in our ability to support him during this time, said Dr Bandile Mkhize, the KNPs Managing Executive.

The incident happened just after 08:00 this morning near the Metsi-Metsi Wilderness Trails Camp, situated near Tshokwane Picnic Site north of Skukuza Rest Camp while the group was returning to the camp from a trail.

About two kilometres away from the vehicle, the group encountered a lioness. The trails ranger noticed that the lioness had cubs with her, and decided to give the feline a wide berth. The lioness continued to advance towards the group and the ranger fired off two warning shots.

The lioness then attacked the trails ranger, mauling him and biting both his forearms and scratching him on various parts of his face and body, before eventually letting go and running away.

Calls were then made to Skukuza and a helicopter with the KNPs medical doctor on board, Dr Pieter Oodendal, was dispatched to the scene to provide further medical attention to the trails ranger, Mr Rudi Lorist. He was then flown to Nelspruit Medi Clinic where he has been admitted.

There were eight tourists and an assistant trails ranger Mr Phillip Gumede with him at the time of the incident. One of the tourists was a doctor and administered first aid to Mr Lorist until the KNP doctor arrived on the scene. All the tourists are safe and will continue with the activity.

Local section and field rangers, who were busy fighting a bush fire caused by lightning at the time of the attack, have been tasked to try and find the lion, but so far they have not succeeded.

Lorist is an experienced trails ranger with more than seven years experience walking trails in the KNP.

Guest feedback for him has included:

I thought it appropriate to let you know that all of us have spoken about the quality of leadership and maturity that Rudi showed throughout our trail, and not just his technical bush knowledge, but importantly in his role, his all round personality outside of the pure KNP domain. We thoroughly enjoyed his company and learnt so much from him. Rudi is a wonderful advert for the KNP brand and clearly has a mutually excellent relationship with Phillip. You can be truly proud of these men. Feedback from one of Metsi-Metsi Wilderness Trails previous guests.

KNP Wilderness Trails have been operating for 30 years without any animal-caused fatalities and very few serious injuries.



Ends


Issued by:
Raymond Travers, Media Relations Practitioner, Kruger National Park. Contact: Tel:                013 735 4116        , cell:                082 908 2677         or email: raymondt@sanparks.org

Enquiries:
William Mabasa, HOD: Public Relations and Communication, Kruger National Park. Contact: Tel:                013 735 4363        , cell:                082 807 3919         or email: williamm@sanparks.org"

 
 

Ek hoop van harte nie hul skiet die leeuwyfie nie, sy het net haar kleintjies probeer beskerm. As mens die roetes doen, moet jy besef daar is risikos verbonde, want ons mense is indringers in die diere se wereld.
Hierdie stapgidse doen 'n wonderlike werk en sal nooit die besoekers of die diere se lewens in gevaar stel deur dit te naby aan die diere te waag nie.




 


Logged

Any fool can criticize, condemn, and complain - and most fools do.....
Gogga
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 516



« Reply #1 on: October 10, 2008, 06:31:03 PM »

Ek moet noem dat die kere wat ons probleme gehad het, dit was as gevolg van die nalatigheid van besoekers. Hul verontagsaam die gidse se instruksies soos bv. die een vrou wat, nadat die gids haar herhaaldelik gewaarsku het, nog steeds wegbeweeg van die groep en fotos neem (terwyl sy nie mag nie) - dit terwyl die buffels, renosters of leeus vir ons staan en kyk en moontlik kan storm.
Toe die leeuwyfie ons storm met Sweni, het sy waaragtig teruggestaan eenkant toe en fotos neem, ek kon dit nie glo nie!  Die gidse weet wat hul doen, maar sulke mense veroorsaak dat die diere doodgeskiet moet word...




Logged

Any fool can criticize, condemn, and complain - and most fools do.....
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #2 on: October 12, 2008, 01:38:08 PM »

Diesel party mense se kop vat nie mooi nie. Hulle kan mos dink dat wilde diere gevaarlik is. Loco

Het jy enige iets verder oor die stapgids se toestand gehoor?
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Gogga
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 516



« Reply #3 on: October 13, 2008, 07:27:37 AM »

JZ, in Saterdag se Beeld was daar 'n berig. Hy nie ernstig beseer nie.

Logged

Any fool can criticize, condemn, and complain - and most fools do.....
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #4 on: October 13, 2008, 07:29:41 AM »

En die leeu?
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Gogga
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 516



« Reply #5 on: October 13, 2008, 10:32:23 AM »

JZ, hulle soek haar om te sien of sy seergekry het met die skietery - hulle sal haar glo nie skiet as sy nie seergekry het nie, maar ek wonder tog. Deesdae lieg die mense so. Ek dink baie aan die leeu en wat van die welpies gaan word as hulle haar skiet. Ek glo nie ek of jy sal ooit die waarheid weet nie...
 sad

As jy op SANParks forum gaan kyk sal jy sien (onder Kruger Park) is daar 'n draad hieroor. Iemand het iets ontstellends kwytgeraak. As jy gou gaan kyk, sal jy miskien dit nog daar sien. Ek gaan nie se wat dit is nie. Saterdag het iemand anders iets aangeroer, maar dit is vinnig verwyder deur die mods.
Logged

Any fool can criticize, condemn, and complain - and most fools do.....
Gogga
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 516



« Reply #6 on: October 13, 2008, 11:23:09 AM »

JZ, het nounet geloer, dis afgehaal. Eyebrow

Logged

Any fool can criticize, condemn, and complain - and most fools do.....
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #7 on: October 13, 2008, 06:51:47 PM »

Wat was dit? Is sy geskiet? Angry

Na my onlangse ervaring met die groot katte hoop ek nie so nie.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #8 on: October 13, 2008, 07:33:08 PM »

Ek het ook 'n jaar gelede daardie "morning bushwalk" gedoen....

Dis baie gevaarlik en om die waarheid te s .............ek was voor die tyd
vol energie en opwinding , maar het na die tyd eers besef hoe blootgestel mens
werklik is in die ope bos.

Daardie leeuwyfie is totaal onskuldig en hulle moet haar uitlos.
Sy het maar net haar kleintjies beskerm. Enige wilde dier sou dieselfde doen.
Die mense kan bly wees dit was nie 'n renoster of 'n buffel nie.

Ons was op ons trippie amper ge"charge" deur 'n renoster.....

Ons het ook later in die bos op leeus afgekom en was op 'n stadium onverwags
omtrent 30 meter van 'n trop af. Daar het ook 'n wyfie uit die bos gespring in ons
rigting , maar die een gids het haar skrik gemaak en sy het omgedraai en weg gehardloop.
Ek vermoed egter dat dit 'n jong wyfie was en dat sy nie kleintjies gehad het nie.
In totaal kon ons so 7 leeus tel.

Hier is die een wyfie wat ons skielik aangetref het aan ons linkervleuel.
Sy was seker so 45-50 meter van ons af.


Dan het ons hierdie Maanhaar sowat 40 meters af van ons af gewaar:


Hier is vir julle 'n idee van hoe die terrein lyk waardeur mens loop op hierdie
"guided tour".
Sekere dele is die bos baie dig en op ander plekke is die bos weer heelwat uitgedun
en kan mens ver sien.
Hierdie spesifieke plek was die bos baie dig en mens kon maklik ge"ambush" word
deur slim "predators" soos bv. leeus.
As mens na die foto kyk sal jy sien dat jy nie veel sal kan doen as daar skielik 'n leeu
agter 'n bos uitspring nie.


Hier vat ons 'n blaaskans op 'n rots in 'n dro rivierloop na sowat 2 uur se loop



Hier is die renoster wat ons ge"mock charge" het.
Om eerlik te wees, wil ek nie weet wat so gebeur het as hy nie vanself gestop het nie.




Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #9 on: October 13, 2008, 07:43:02 PM »

Seker opwindend...
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #10 on: October 20, 2008, 03:18:15 PM »

You don't have to run the fastest. Only faster than the last person. innocent
On a more serious note, on NAT GEO there is/was a series called Hunter/Hunted that showed attacks by various animals on humans. Some of the theories were quite interesting.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: