Net gou vinnig - ek het 'n hoë prioriteit call gelog by die service provider waar die site hardloop.
Ek het nog een ander forum wat ook hier loop en hy is ook (saam met die site) gereeld af van Saterdag af.
Dit krap my bietjie dat die manne nie die oorsprong van die fout kan uitvind nie, maar hopelik gaan ek binnekort antwoorde kry.

Glo my - so gou as wat ek weet sal julle weet.
Hopelik is dit baie gou iets van die verlede.
Dankie!
W.