Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: wingerdblomme  (Read 1142 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: November 21, 2008, 08:50:29 PM »

ek glo min mense het al wingerdblomme gesien

ek het vanmidag probeer afneem
dis vrek klein
die blom het 5 stuifmeeldrade wat op die stamper druk onder 'n kappie.
daar is eers bestuiwing en dan val die kappie af maar dan moet die korrel set en afhangende van verskillende weerstoestande en ander faktore kan korrelset beter of slegter wees.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #1 on: November 22, 2008, 12:40:43 PM »

ek glo min mense het al wingerdblomme gesien

ek het vanmidag probeer afneem
dis vrek klein
die blom het 5 stuifmeeldrade wat op die stamper druk onder 'n kappie.
daar is eers bestuiwing en dan val die kappie af maar dan moet die korrel set en afhangende van verskillende weerstoestande en ander faktore kan korrelset beter of slegter wees.


Thank Lox vir hoe lank blom dit?
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: