Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Njammies  (Read 2886 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« on: December 03, 2008, 09:20:19 AM »

Vroer vanjaar in die tuin...




Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #1 on: December 03, 2008, 11:25:08 AM »

Mooi JJ. Wat is in daai bottel en hoe werk hy ? Is daar 'n klep of iets in wat keer dat alles uitloop ?
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #2 on: December 03, 2008, 12:17:52 PM »

Pieter, ek weet nie wat se drukkrag die water in die bottel hou nie maar ek weet dis nie middelpuntvlietende krag nie. Nee dit loop nie uit nie.

Ek gebruik 'n tamatiesous bottel en gooi een koppie suiker by met 'n paar druppels vinilla en 'n paar druppels rooi voedselkleurmiddel ook by.

Die voltjies is mal daaroor en drink 2 bottels per week in my tuin.

As die suikerwater op is kom die vinke tot in die huis om my te roep.
Logged
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #3 on: December 03, 2008, 01:15:14 PM »

Baie cool!

As ek die megafter so kyk lyk dit of die 'kruks' in die gebuigde pypie is.

Die water sal (teen daardie hoek) nie uitloop as daar 'n vakuum binne vorm nie.

So die voltjies drink dan die water tot onder totdat die vlak in die buig laag genoeg is om lug in te laat deur die buig.
Dan loop die 'buig' weer voller tot die 'vakuum' dit weer terughou.

Ek dink gewone volhok water houers/'feeders' werk ook so.


Baie cool fotos, JJ.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #4 on: December 07, 2008, 11:43:45 AM »

JJ het jy daai kontrepsie self gemaak of iewers gekoop? Hoe lyk dit met 'n foto van die hele ding  Hope
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #5 on: December 08, 2008, 09:20:19 AM »

Hier is 'n foto van een wat maklik is om te maak. Ek het sommer 'n stukkie plastiek pyp skuins afgesaag en op die bottel se prop vas gegom. Deur die draad waaraan die bottel hang te buig word die regte hoek bepaal sodat die water nety mooi in die bek van die pyp l maar nie stort nie.


Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #6 on: December 08, 2008, 11:21:25 AM »

Dankie JJ. Ek gaan vir my ook een maak en uit probeer Smile
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #7 on: December 08, 2008, 11:29:35 AM »

Dankie JJ. Ek gaan vir my ook een maak en uit probeer Smile

Sies Pmdb dis wreed van jou. Jy nooi hulle vir ete en dan eet jy hulle. Smile
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #8 on: December 08, 2008, 11:41:06 AM »

Ons maak hulle weer lekker mak en dan skiet ons hulle met die kettie !!
Logged
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #9 on: December 08, 2008, 11:43:46 AM »

Ons maak hulle weer lekker mak en dan skiet ons hulle met die kettie !!
Dit is wreed. Ek sal eerder dat die kat hulle vang.  Evil
Logged
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #10 on: December 08, 2008, 11:44:15 AM »

J.J Leef die budgie nog?
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #11 on: December 08, 2008, 11:51:10 AM »

Moenie van die b-l-e-r-r-i-e-b-u-d-g-i-e praat nie.
Logged
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #12 on: December 08, 2008, 12:12:13 PM »

Hierdie outjie kom vreet ook elke dag...sy naam is Pinochio want elke keer as hy lieg groei sy stert langer.



Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: