Pietie moet in die klas se wa sy pa werk. Hy se :"my pa is 'n eksotiese danser in 'n gay bar war hy sy privaat dele vir die manne swaai en as die geld reg is laat hy hulle toe om hom te betas. Juf ruk hom uit die klas en vra of dit waar is. Pietie se sag: "nee juffrou, hy werk vir Eskom maar ek is te skaam om dit te se.