Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Ek mag verkeerd wees....  (Read 1857 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: December 05, 2008, 12:19:53 PM »

"Hierdie is ons Desember foto kompetisie. Dinge kom nou lekker op dreef met kwaliteit fotos en meer inskrywings.

Die reels is as volg:

- Die kompetisie is oop tot en met 30 November.
- Elke persoon kan net een foto plaas.
- Jy moes die foto self geneem het.
- Dit kan 'n foto van enige iets wees, maar ek dink vakansie / natuur / landskap fotos is waarna ons mik.
- Hou asb die fotos 800 x 600 of 640 x 480.

Hou asb die geselsies op die thread op die minimum en hou by die onderwerp. As jy 'n sekere foto wil bespreek voel vry om dit op 'n nuwe draad onder vakansie fotos te doen."

Is jy seker dis reg?  innocent Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #1 on: December 05, 2008, 01:40:13 PM »

Moenie kla nie, as jy laat is, is jy laat. Evil
Logged
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #2 on: December 05, 2008, 01:50:57 PM »

Ek sal 'n foto neem van baie bikini girls.

Dis waaraan hy gedink het toe hy dit gedoen het.
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: December 05, 2008, 07:58:51 PM »

 tease

Natuurkind, bikini, kaas en wyn! Party

Enige ou kan 'n fout maak in sulke omstandighede innocent Julle is net jaloers daar in die vreemde tussen die vroue onder die lappe. Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #4 on: December 05, 2008, 08:02:02 PM »

Nou waars die fotos, ek sien niks Scratch
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #5 on: December 05, 2008, 08:06:05 PM »

Hy hou weer alles vir homself  innocent Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: December 05, 2008, 08:08:17 PM »

Julle het mos op die ander foto gesien ek "hou" alles vir my self Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #7 on: December 05, 2008, 08:10:33 PM »

Is mos wat ek se  Eyebrow
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: