Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: November se foto kompetisie bespreking  (Read 2703 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« on: November 01, 2008, 06:29:43 PM »

CK1, jy is darem gelukkig dat daardie olifant met doringdraad toegespan is, anders kon hy jou dalk net jaag!!

Mooi foto.
Logged

RTFM!!!
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #1 on: November 01, 2008, 06:34:22 PM »

Hy het bietjie opgewonde geraak op 'n stadium en sy ore geflap en gegrom/blaas
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: November 01, 2008, 06:57:41 PM »

Baie goeie foto. Het jy "zoom" gebruik of was jy regtig so naby?
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #3 on: November 01, 2008, 07:00:41 PM »

Hy was regtig so naby ek sal nog een hier post as ek net die ding kan plaas Bang Head
« Last Edit: November 01, 2008, 07:45:49 PM by CK1 » Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #4 on: November 01, 2008, 07:44:57 PM »


Dit was ook nie gezoom nie
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #5 on: November 01, 2008, 08:27:15 PM »

In 1999 was ek eendag gelukkig om die volgende twee olifante op een dag raak te loop in die KNP.

Ek moes in Skukuza by die staats-veeartse 'n nuwe server gaan installeer.  Die ou grote in die pad het vir ongeveer 45 minute van voor af gestap.  Ons het bly retereer.  Nadat 'n paar karre langs die pad stli gehou het, het die ou verby gestap sonder om hulle te pla.  Aangesien ek toe reeds baie laat was het ek ook die kans gevat.
Die twee fotos is deur 'n toe venster geneem.  Julle kan sien hoe naby hy aan die kar was.







Ongelukkig weet ek nie wie die volgende oliefant is nie.  Dit is ongelooflik gewees om die ou so rustig te sien.







Logged

RTFM!!!
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #6 on: November 25, 2008, 03:01:14 PM »



Stunning foto NK dit lyk of jy by hulle staan. Eek!
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #7 on: November 25, 2008, 03:22:50 PM »

Amper! Ek is besig om deur al my wildlife foto's te blaai en sit hier met 'n knop in die keel.  sad Ek verlang bos toe en na die diere. Dis die langste wat ek nog weg was en dis baie erg. En die beste van als is ek sal nog lank moet wag voordat ek weer daar kom, want die plek is vol. Eers Februarie 2009 as als goed gaan.  Bang Head Bang Head
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #8 on: December 07, 2008, 10:33:48 AM »

Om voort te bou op Pieter se rob foto in die November  kompetisie...hir's nog een...


Logged
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #9 on: December 07, 2008, 07:47:29 PM »

JZ.. daai foto van die waterval...waar het jy dit geneem ??...dis pragtig.
Logged
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #10 on: December 07, 2008, 07:52:45 PM »

J.J Dis afgeneem by die Waterfall Aviary in die Jurong voël park hier in Singapore.

http://trailrider.route42.co.za/index.php?topic=3004.20
« Last Edit: December 08, 2008, 03:55:12 AM by JZ » Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
letsgofishing
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 876



« Reply #11 on: December 19, 2008, 04:14:14 PM »

Om voort te bou op Pieter se rob foto in die November  kompetisie...hir's nog een...




Great shot JJ!  A1
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #12 on: December 28, 2008, 11:13:07 AM »

Wanneer het jy die fotos geneem Prins? Miskien kan mens dit daar by die sanparks forum plaas vir n id op die ou grote.


Ongelukkig weet ek nie wie die volgende oliefant is nie.  Dit is ongelooflik gewees om die ou so rustig te sien.








Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #13 on: December 28, 2008, 12:07:45 PM »

Rooibok

Ek het dit 'n klompie jare terug al geneem, seker so 8 jaar gelede.
Logged

RTFM!!!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: