Pages: 1 [2] 3   Go Down
Print
Author Topic: Raad oor nuwe kamera.  (Read 5495 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #20 on: December 11, 2008, 12:30:01 PM »

As die kamera of die lens nie oor IS beskik nie gaan jy 'n 3poot moet gebruik op 300mm.

Die belangrikste ding van 'n lens is sy Fstop. Wat is die lens se Fstop? Hoe hor die Fstop hoe stadiger is die lens en hoe laer die Fstop hoe vinniger.

Die ideaal is om op 300mm zoom 'n vinnige spoed te h om bewerasie uit te skakel.
Logged
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #21 on: December 11, 2008, 12:47:28 PM »

Sony Alpha A200 DSLR - ISO values
As far as ISO sensitivity is concerned you will achieve the best results with this sensor using ISO sensitivity up to ISO 800. Higher ISO than this will influence the image quality due to noise even with the improved noise reduction trying hard. The higher the ISO setting the more the quality drops. To prevent using high ISO you can activate the SuperSteady Shot mode. Just leave it on and profit by the number of extra stops you can play with regarding the shutter speed. The inbuilt image stabilizer inside the body offers a lot of convenience and although a stabilizer integrated in a lens is a tad more effective, the ease of a built-in stabilizer that works in combination with any type of lens you use on the A200, is impeccable.

Logged

All men die but not all men live.
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #22 on: December 11, 2008, 12:48:50 PM »

http://www.letsgodigital.org/en/camera/specification/1736/show.html
Logged

All men die but not all men live.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #23 on: December 11, 2008, 01:29:06 PM »

Daai klink goed Viking, prys is ook reg. Ek sien SACamera verkoop hom met 'n 18 - 70mm lens




Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #24 on: December 11, 2008, 03:29:51 PM »

Niks mee fout nie behalwe dat daai lens te kort is vir in die veld foto's. Daai lens is eintlik vir ateljee werk bedoel.
Logged
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #25 on: December 11, 2008, 03:37:01 PM »

Het nou net die kamera bestel. Het 'n lens kit gevat. Ek kry die kamera met 'n 18-70 en 'n 75-300 lens by vir R6834-00. Ek kry nou regte Sony lense en die kamera sal more of Maandag hier wees. Nou gaan ek julle lotte lekker pla vir raad. JJ wat dink jy van die lenskombinsie wat ek bykry vir veldwerk. Daai 300 behoort die ding te doen.
Logged

All men die but not all men live.
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #26 on: December 11, 2008, 03:46:03 PM »

Pmdb, dankie vir jou post. Dit is goed om te weet die prys wat mens betaal is in lyn, die inligting was handig.
Logged

All men die but not all men live.
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #27 on: December 11, 2008, 04:03:31 PM »

Wat is die Fstoppe van die lang lens??
Logged
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #28 on: December 11, 2008, 04:31:53 PM »

Damn, ek is te stadig.  Ek het die volgende getik net na ek Viking se laaste pos op bladsy een gelees het .....   

Viking

Kyk, ek is nie 'n kamera kenner nie.  Maar ek het wel al die volgende opgetel:
Kwaliteit lense kos BAIE geld.  En mens kan die verskil sien.
Volgens my somme is dit dus beter om die Sony te koop met die ingeboude stabiliseerder.
Met die geld wat jy dan wil spandeer op 'n lens, kan jy dan 'n baie beter (vinniger - f-stop ?? Scratch Scratch ) lens koop as 'n lens waar jy vir die stabiliseerder in die lens moet betaal.  Maak ek sin??

BV

Met die selfde geld as vir 'n 300mm lens met IS kan jy 'n BAIE beter kwaliteit 300mm lens sonder IS koop.  Op die einde gaan die Sony dan goedkoper uitwerk, met beter lense.
Ongelukkig is koste nogal een van die grootste faktore vir my.
« Last Edit: December 11, 2008, 04:35:26 PM by Prins » Logged

RTFM!!!
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #29 on: December 11, 2008, 05:25:51 PM »

Kyk bietjie hier vir lense en F stoppe


http://www.sacamera.co.za/product/293/Sony-DSLR-Lenses.html
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #30 on: December 11, 2008, 07:49:24 PM »

Ek het geen idee waar om te kyk vir die Fstoppe nie.  blush Kan dit dalk die wees F4.5-F5.6. Is dit die regte gegewens en is dit goed of sleg.  Scratch
Logged

All men die but not all men live.
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #31 on: December 11, 2008, 08:09:53 PM »

Dis oraait Fstoppe daai...en dan is die lens cheap cheap!!

Dis 'n feit dat die IS in die lens baie beter is as IS in die kamera.

Aan die einde van die dag word kwaliteit van die glas bepaal deur die skerpheid van die foto's.

In hierdie game is try en error baie duur.

Maar elke ou besluit vir homself.
Logged
www
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 611



« Reply #32 on: December 11, 2008, 09:38:22 PM »

Ek gebruik 'n Nikon D40 met 'n 18 -55 lens by die kantoor.  Baie nice kamera die foto's is baie goeie kwaliteit.  Al probleem wat ek met die kamera het is dat die Nikon lense baie duur is.  Volgens die kenners by Photo Cats in Pta kan jy net Nikon lense op Nikon kameras gebruik.  Met Canon kan jy blykbaar Sigma lense gebruik op die Canon kameras wat goedkoper is.

CK1 ek het die D60 en is besig om 'n D90 te koop en ek dink daai  kenners by Photo Cats is nie sulke kenners nie.

Jz,  wat gaan jy met jou ou D60 doen? Wil jy verkoop? Plotting... smirk Smile
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #33 on: December 12, 2008, 09:19:47 AM »

WWW, jy is te laat. JP het dit klaar geis.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #34 on: December 18, 2008, 06:39:20 AM »

Viking het jy toe jou kamera gekry ? Wys 'n paar fotos  Smile
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #35 on: December 18, 2008, 04:36:57 PM »

Bestelling het bietjie langer gevat as wat verwag is.  Bang Head  Het nou net met die kamera by die huis gekom.  Head Bang Die battery is al besig om te laai. Ons gaan van more af vir tien dae Buffelspoort toe. Sal die kamera daar inwy en as ek terugkom vir julle my proefnemings kom wys.  Big Grin
Logged

All men die but not all men live.
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #36 on: December 19, 2008, 09:18:12 AM »

Lekker speel!!
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #37 on: December 19, 2008, 12:41:43 PM »

Geniet dit Viking  A1 A1
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #38 on: December 19, 2008, 12:48:10 PM »

Ek wil 'n stoepit vraag vra. Ek dink daaraan om my mikindrik aan te vul, maar ek is suinig aan die een kant en stel ho eise aan die ander kant. Gelukkig het Merrycan 'n klomp kameras en lense, so ek gebruik hare. Ek het egter 'n baie nice lens spesifiek vir groter afstande. Dit is 'n ou lens, uit die voor digitale tyd, 'n 170/600 Sigma. Sal dit moontlik wees om dit te pas met 'n digitale kamera?
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #39 on: December 19, 2008, 01:34:12 PM »

As far as I know, yes. As long as it is the same type of camera as the lens.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: 1 [2] 3   Go Up
Print
Jump to: