Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: Desember se foto kompetisie bespreking  (Read 4408 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« on: December 26, 2008, 07:39:30 PM »

Hier is min so ek plaas maar nog een



Pmdb stunning foto waar het jy dit geneem?
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #1 on: December 27, 2008, 04:09:38 PM »

op 'n plaas in die Missiones-provinsie Argentinieë
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #2 on: December 28, 2008, 11:08:20 AM »

Ok...jy wen Smile
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #3 on: December 28, 2008, 03:04:46 PM »

Niklaas ek sien nie jou foto  Angry
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #4 on: December 28, 2008, 03:08:58 PM »

Niklaas ek sien nie jou foto  Angry

Sien jy hom nou?
« Last Edit: December 28, 2008, 03:41:47 PM by niklaas » Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #5 on: December 28, 2008, 03:43:19 PM »

Daars hy, ek sien hom  A1
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #6 on: December 28, 2008, 03:50:20 PM »

 A1

Moes 'n ekstra stukkie in die URL bysit vir picasa. Weird.

http://lh6.ggpht.com/_VLF4xaT4fbY/SVZLMrftILI/AAAAAAAAAGI/CJJcEXHSyKs/image001.JPG werk nie,
maar
http://lh6.ggpht.com/_VLF4xaT4fbY/SVZLMrftILI/AAAAAAAAAGI/CJJcEXHSyKs/s800/image001.JPG werk.

Hulle maak dit weer moeilik om na jou eie fotos te link.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #7 on: December 28, 2008, 06:30:46 PM »

A1

Moes 'n ekstra stukkie in die URL bysit vir picasa. Weird.

http://lh6.ggpht.com/_VLF4xaT4fbY/SVZLMrftILI/AAAAAAAAAGI/CJJcEXHSyKs/image001.JPG werk nie,
maar
http://lh6.ggpht.com/_VLF4xaT4fbY/SVZLMrftILI/AAAAAAAAAGI/CJJcEXHSyKs/s800/image001.JPG werk.

Hulle maak dit weer moeilik om na jou eie fotos te link.

Kry 'n "account" by Flickr.com..............dit stel nooit teleur nie!  Wink
Logged

Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #8 on: December 30, 2008, 11:31:17 AM »


Ek sit nou my 'site admin hoedjie' op om wat ek nou gaan sê te sê:
Ek verstaan dat mense van ander plekke af kom en dat daar noodwendig in sommige gevalle 'n geskiedenis is.
Hier waar ons nou is is daar egter van ons kant af nie so iets nie.

As ek kyk na hoe min rede daar nodig is om mekaar in die hare te vlieg dan moet daar geskiedenis wees hieroor. Ek wil ook spesifiek nie name gebruik nie aangesien dit nie gaan oor wie's reg en wie's verkeerd nie.

Ek was op 'n stadium meer betrokke by die weg forum, maar huidiglik voel dit vir my dat dit net 'n plek is waar mense fight.
Dit is baie hartseer.
Ek en Trailrider het van die begin af probeer om hier 'n kultuur hier te skep waar mense kan sê wat hulle wil en van mekaar kan verskil (met nodige respek natuurlik) sonder dat daar 'n 'in-die-hare-invliegery' gebeur.

As daar geskiedenis is kan ek verstaan dat daar 'n 'gevoel' ook is en dat dit weer maklik kan opvlam, maar nie ek of hy gaan toelaat dat ENIGE ander forum se issues hiernatoe oorwaai nie.

Die ongemaklike feit is dat ons hier nie noodwendig ook die geskiedenis (as daar is) ken nie en dan (op facevalue) mag iets dan lyk na oorreageer.

Al voel jy in jou hart 'n post is lelik bedoel, neem maar aan vir die 'sake of this forum' dat die persoon wat gepost het dit nie so bedoel het nie en dink twee keer en tik een keer.

Al is dit lelik bedoel word 'n situasie maklik ontlont deur 'n vriendelike (of selfs saaklike) antwoord te gee.


Weereens - ek sê nie iemand is reg of verkeerd nie. Ek sê net dat ek na hierdie draad kyk en sonder die konteks wonder wat de hel veroorsaak het wat hier gebeur het.

Almal wat hier gerigistreer is is meer as welkom om hulle eie opinies te lug en is uit die aard van die saak waardevol vir die forum.

Al wat ek vra is dat almal van ons net moet onthou dat die forum baie meer lede het as net x-weg forumiete en dat 'n klomp van ons net gesprekke wat hier plaasvind op 'face value' neem en nie verstaan hoe iets humeure kan laat opvlam nie.

Ek hoop nie ek trap hier op tone nie.
 
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #9 on: December 30, 2008, 11:34:00 AM »

Ek hoop nie my reaksie ontstel iemand nie maar ek het nou lekker gelag toe ek die draad lees Big Grin Tussen al die vriende en kuiergaste deur bly hierdie forum darem 'n goeie bron van vermaak. Smile

Met die nuwe jaar op ons en nuwe beginne en so gaan ek maar die draad so bietjie skoonmaak. Sommer maar net omdat ek lus is LMGA

Dankie vir die F-stop en ISO inligting JJ. As jy nie omgee nie gaan ek dit 'n aparte draad maak.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #10 on: December 30, 2008, 11:36:07 AM »

Goed gestel Eisbein. Lyk my ons het gelyk hierdie gesien en ge-reageer.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #11 on: December 31, 2008, 05:24:28 PM »

 Scratch
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #12 on: December 31, 2008, 05:28:15 PM »

Scratch


Ja, jy het so ietsie gemis. Kyk miskien daar by die moderators draad of jy iets agterkom  Cool
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #13 on: January 01, 2009, 04:12:06 PM »

Scratch


Ja, jy het so ietsie gemis. Kyk miskien daar by die moderators draad of jy iets agterkom  Cool

Gelees en nou nog meer  Scratch
Logged
andy660
Jr. Member
**
Offline Offline

Posts: 81



« Reply #14 on: January 31, 2009, 12:22:15 AM »

Op pad terug van Sederberg in december 2008



Logged
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #15 on: February 08, 2009, 07:28:33 PM »

Logged

AKA Rowwerot
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #16 on: February 08, 2009, 07:31:47 PM »

Waar is dit?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #17 on: February 08, 2009, 07:33:20 PM »

Ek gee jou 3 kanse raai biekie!!
Logged

AKA Rowwerot
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #18 on: February 08, 2009, 07:35:56 PM »

7 weeks poort?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #19 on: February 08, 2009, 07:37:55 PM »

Nee Maar jy is nie ver uit nie.
« Last Edit: February 08, 2009, 07:49:18 PM by RovRat » Logged

AKA Rowwerot
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: