Pages: 1 2 [3] 4   Go Down
Print
Author Topic: ISO & Fstop  (Read 13521 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #40 on: December 30, 2008, 02:17:15 PM »

Dalk nog een stukkie inligting van my kant af.

Ek het dit gou vinnig in Powerpoint geteken - die punt is om 'n idee tuis te bring, nie 'n CAD drawing te maak nie...
Grin Grin


Die rede hoekom f-stop die diepte van fokus (of skerpheid) van die foto benvloed:

Lense het 'n ronding - so teen die kante 'buig' die lig meer as in die middel (in die middel is die lens amper 90 grade t.o.v die inkomende lig).

As die f-stop laag is (groot opening) is daar meer ligstrale wat buig wat groter distorsie het (en dan minder in fokus).
As die f-stop hoog is (klein opening) laat jy net strale deur wat nader aan die middel is - dus die strale is amper parallel aan mekaar met baie minder distorsie - en meer van die totale prentjie is in fokus.

Maklik!

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #41 on: December 30, 2008, 02:28:29 PM »

Eisbein...jou manier van verduidelik gaan maak dat daar nou meer gedink gaan word voordat die knoppies gedruk word.
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #42 on: December 30, 2008, 02:32:22 PM »

Kan ook handig wees


http://www.pxlshots.com/blog/2008/12/34-essential-tutorials-to-get-started-with-digital-photography/
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #43 on: December 30, 2008, 02:54:49 PM »

Eisbein...jou manier van verduidelik gaan maak dat daar nou meer gedink gaan word voordat die knoppies gedruk word.

Ek hoop so!
Mense moet nou aan die ander kant ook nie photo ops mis omdat hulle met die knoppies sukkel nie.
Grin Grin

Beste manier om te leer ken is om te speel daarmee as dit nie ernstig is nie.

Ek is net op die sylyn baie betrokke met klank dinge - het al 'n kerk of twee se klanstelsels ontwerp en die mense aan die gang gekry daarmee.

Die ding wat my die meeste laat 'cringe' is as ek tipex merke op die mixer se kanale sien.

Soos met fotografie kan jy patroontjies leer en iets kry wat oraait is en somtyds goed, maar as jy verstaan hoekom dinge werk soos wat dit werk raak die 'goeies' soveel meer gereeld.
Dit gaan ook om te weet wat om te stel as dinge nie werk soos die patroontjie of resep s hy moet nie...
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #44 on: December 30, 2008, 02:56:08 PM »

PMDB - dis 'n baie goeie site daardie.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #45 on: December 30, 2008, 03:11:19 PM »

Belangrik om te onthou is om te sorg dat jou battery lekker vol gelaai is  Evil

Dankie Eisbein vir die moeite  Smile

Belangrik om te onthou is om te sorg dat jou battery lekker vol gelaai is  Evil

Big Grin

Yip - dis natuurlik die eerste stap.

Die tweede is om te onthou om die ding aan te skakel.

Grin Grin Grin

En dat jy 'n kaart in het en nog een in jou sak...net vir ingeval...

En die laaste-maar-beslis-nie-die-minste-nie ... haal die lens cap af  Evil
 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #46 on: December 30, 2008, 03:19:13 PM »


En die laaste-maar-beslis-nie-die-minste-nie ... haal die lens cap af  Evil
 

Hahahahaha!

My pa het 'n video kamera so 'n paar jaar terug gekry (een van die's wat met die klein VHS tapes werk). Die ding kon so naby fokus dat ek op daai stadium titles gemaak het vir 'home moewies' deur dit klein te print en dan met die kamera se lens'hood' teen 'n ruit vas te druk en dit af te neem.

Die lens cover was ook een van hierdie ligte wit plastiek modelle wat lig deurgelaat het.
Meer as een keer het my pa gewonder 'wat gaan nou weer aan met die blessetste ding?' as hy net wit sien deur die viewfinder en geen beeld nie.
My ma se oplossing ?

Sit 'n sticker aan die binnekant van die lens cover wat s: 'Haal af'.

Eenvoudig, ellegant en maklik.

Van toe af het hy nooit weer die issue gehad nie.

Grin Grin Grin
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #47 on: December 30, 2008, 03:30:18 PM »

Goeie oplossing  Smile
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #48 on: December 30, 2008, 03:33:56 PM »

Before:


After:


TR I loaded your photo & did the following:
1. I ran Auto correct & it lightened the photo.  My Canon software felt the photo was slightly underexposed = dark.  I usually use it on all my photos & it usually improves things.
2. I trimmed the photo.  I felt the foreground did not help the photo at all, it was an unnecessary additional element and the poles I really wanted out.
3. I trimmed the left off the photo because i wanted to move the clump of reed away from dead center.
4. I increased the sharpness by 16% to make the trees in the background better defined (better focused?)
5. I adjusted the blue by -6 because the photo had a blue haze.
6. I increased the green by 4% to make the distant hills look better.
7. MY COLOUR COMPENSATION WAS TOO MUCH.  The sky is terrible now.

I often trim my photos before posting them.  Look at my reports & you will see that many are unusual shaped photos because i have taken off the stuff that I felt did not contribute to my photos - things that are not part of the scene i am wanting the viewer to see.

I have taken your photo & shown how i could have adjusted it.  I am not trying to say this is how it should be done.  I am not saying that it is better.  What I am trying to show is that you CAN adjust the photo & that I do adjust my photos.

Finally:  When I saw my photos of the Attakwas trip I said to Antonia yours were SO much better than mine.
« Last Edit: December 30, 2008, 05:23:24 PM by tok-tokkie » Logged
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #49 on: December 30, 2008, 03:47:27 PM »

Dit is nie verkeerd om digitale foto's deur photoshop te sit nie...as dit reg gebruik word lyk jou foto soveel beter. Oppas net vir te veel crop...dit kan jou met te min pixels laat.

Tok tokkie het jou foto aansienlik verbeter.

Dit is egter moeilik om 'n swak foto deur photoshop te verbeter.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #50 on: December 30, 2008, 04:57:37 PM »

Belangrik om te onthou is om te sorg dat jou battery lekker vol gelaai is  Evil

Dankie Eisbein vir die moeite  Smile

Belangrik om te onthou is om te sorg dat jou battery lekker vol gelaai is  Evil

Big Grin

Yip - dis natuurlik die eerste stap.

Die tweede is om te onthou om die ding aan te skakel.

Grin Grin Grin

En dat jy 'n kaart in het en nog een in jou sak...net vir ingeval...

En die laaste-maar-beslis-nie-die-minste-nie ... haal die lens cap af  Evil
 

Baie dankie Fourie - ek voel ook nou ons begin aan die begin Smile
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #51 on: December 30, 2008, 04:59:07 PM »



TR I loaded your photo & did the following:
1. I ran Auto correct & it lightened the photo.  My Canon software felt the photo was slightly underexposed = dark.  I usually use it on all my photos & it usually improves things.
2. I trimmed the photo.  I felt the foreground did not help the photo at all, it was an unnecessary additional element and the poles I really wanted out.
3. I trimmed the left off the photo because i wanted to move the clump of reed away from dead center.
4. I increased the sharpness by 16% to make the trees in the background better defined (better focused?)
5. I adjusted the blue by -6 because the photo had a blue haze.
6. I increased the green by 4% to make the distant hills look better.
7. MY COLOUR COMPENSATION WAS TOO MUCH.  The sky is terrible now.

I often trim my photos before posting them.  Look at my reports & you will see that many are unusual shaped photos because i have taken off the stuff that I felt did not contribute to my photos - things that are not part of the scene i am wanting the viewer to see.

I have taken your photo & shown how i could have adjusted it.  I am not trying to say this is how it should be done.  I am not saying that it is better.  What I am trying to show is that you CAN adjust the photo & that I do adjust my photos.

Finally:  When I saw my photos of the Attakwas trip I said to Antonia yours were SO much better than mine.

Thanks TT. This is an example of how some-one can learn how to improve their skill - an I need a lot of that! Evil Practical examples works for me.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #52 on: December 30, 2008, 05:00:44 PM »

Dit is nie verkeerd om digitale foto's deur photoshop te sit nie...as dit reg gebruik word lyk jou foto soveel beter. Oppas net vir te veel crop...dit kan jou met te min pixels laat.

Tok tokkie het jou foto aansienlik verbeter.

Dit is egter moeilik om 'n swak foto deur photoshop te verbeter.

Dis amper soos jy swak vleis nie "reg" kan braai nie. Jy moet begin met kwaliteit om 'n goeie uitkoms te he. Miskien kan ons hier van mekaar leer en almal verbeter.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #53 on: December 30, 2008, 05:48:48 PM »

Die meeste van die tyd word 'n landskap foto ge-crop om die komposisie te verbeter soos wat TT nou hierbo gedoen word. Wanneer ons landskap foto's neem is tyd aan ons kant...die toneel sal nie wegvlieg of waai nie. 'n Ou kan dus rustig die foto beplan sodat minimaal gecrop hoef te word...soos hier.


Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #54 on: December 30, 2008, 08:05:36 PM »

Ek het gekyk na so paar mooi fotos op die internet en dit lyk my F5.6 is die gewildste of algemeenste. Is dit so ?
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #55 on: December 30, 2008, 08:09:36 PM »

Dankie JJ sal bietjie speel met die kamera en kyk hoe verloop die foto's
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #56 on: January 01, 2009, 10:42:38 AM »

Ek het nog altyd gedink dat die "Exif  info" belangrik is as dit by die beoordeling van 'n foto kom. Mens lees daarin wanneer 'n foto geneem is en onder wat se omstandighede. Ek loer altyd daarna om 'n foto te waardeer.

Die foto van Pieter van die seun se gesig het 'n Fstop van 3.5 en 'n 50ste spoed...ideaal om die agtergrond uit te skakel en skitterende fokus te gee waar nodig. Ek kan ook sien dat dit laat middag...na 8 uur...geneem is en dat die laaste lig uitstekend gebruik is om sagte skaduwees te vorm. Die 24 mm lens s ook dat hy naby aan die seun was en geen flash gebruik is nie. Die settings pas by die foto. Die foto is Jan. 2008 geneem toe hy in Argentinia was...raai ek.
How do you get the "Exif info" of a picture that is posted on a thread like this?  I right click & look at the 'properties' but that tells you nothing like what are able to read.  (If I look at my own photos on my own computer I can see that info with my Canon software.)
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #57 on: January 01, 2009, 11:39:42 AM »

I do'nt use my Canon software. In Irfanview you go to Image and then information and  its there at the bottom left
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #58 on: January 01, 2009, 01:31:14 PM »

I do'nt use my Canon software. In Irfanview you go to Image and then information and  its there at the bottom left
I still don't understand. Take J.J's picture of hills and a gate.  How do you find out the details of that photo?  It exists here in this thread.  How do you get it into Irfanview?
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #59 on: January 01, 2009, 02:35:01 PM »

I just right click on the photo and save it to a folder. Then I go to the folder and open the file with Irfanview. Then Image,Image properties and then the EXIF info.

That photo was taken at F 5.6 1/320ths sec with ISO set at 100. Focal length 55mm with a Canon  EOS 400
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Pages: 1 2 [3] 4   Go Up
Print
Jump to: