Pages: 1 ... 11 12 [13] 14   Go Down
Print
Author Topic: Vrae oor die Forum  (Read 39227 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #240 on: April 21, 2010, 05:34:17 PM »

AAAAhhhh

    Big Grin         Big Grin   Big Grin


BAIE dankie!!!
Logged

All things are difficult before they are easy
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #241 on: April 21, 2010, 05:37:26 PM »

Nice avatar Smidty, lyk amper soos 'n G23 daardie.
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #242 on: April 21, 2010, 05:45:22 PM »

Baie dankie

Lyk nogal so, ma ek weet nie wat dit issie.

Ons Hi-Jack nou so biekie hier maar my ou 9mm Beretta kon darem daai 15 rondtes uitspoeg met 'n vaart!!
Jy kon sommer die sneller tap met die wysvinger so vinnig as moontlik en daai gun het net lood gespoeg!  Evil

Lekker ou dae  Big Grin
Logged

All things are difficult before they are easy
Kola
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1645



« Reply #243 on: April 21, 2010, 05:48:48 PM »

As ek nou my G23 vat en so video maak gaan jy nie die verskil sien tussen my video en jou avatar nie, maar ek dink tog die bure gaan kla  Big Grin

Skuus, sal ophou met die hijack  innocent
Logged

One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3321



« Reply #244 on: April 21, 2010, 06:16:59 PM »

ALT 136


ALT 137


ALT 138


ALT 139


ALT 140


ALT 141


ALT 147


ALT 148


ALT 149


en so aan
Speel gerus verder rond


Logged

RTFM!!!
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #245 on: April 22, 2010, 03:58:42 PM »

My laptop wil dit ook nie doen nie, toe s ek sommer se moer Smile

JY het mos 'n HP, jy moet Alt en Fn links van dit inhou, en dan die blou syfers wat saam met die alfabetiese letters op 'n sleutel is gebruik  A1
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #246 on: April 22, 2010, 04:14:21 PM »

My laptop wil dit ook nie doen nie, toe s ek sommer se moer Smile

JY het mos 'n HP, jy moet Alt en Fn links van dit inhou, en dan die blou syfers wat saam met die alfabetiese letters op 'n sleutel is gebruik  A1

Been there, done that

 innocent innocent
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26537


Die Bergie...


WWW
« Reply #247 on: January 13, 2011, 01:57:23 PM »

Is hier enige vol kykers op die forum?

Wat dink julle van 'n "child board" rens (dalk onder fotos?) vir vols?

Dan kan iemand wat 'n vol afneem 'n thread begin vir daai vol on sy naam, met die foto en bietjie info oor die vol en as iemand anders later ook so vol afneem kan hy sy fotos by voeg. Dan het ons later 'n hele biblioteek van vols - info en fotos?
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6676



« Reply #248 on: January 13, 2011, 02:08:12 PM »

Sounds like a great idea. Bought myself the Latest version of Newman's " Birds of Southern Africa. Cheap too. R 45.00
Want to start twitching soon.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #249 on: January 13, 2011, 06:43:38 PM »

I also think its a great idea!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #250 on: January 13, 2011, 06:50:40 PM »

Goeie idee.
« Last Edit: March 31, 2011, 10:58:35 AM by Pmdb » Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #251 on: June 11, 2011, 05:09:57 PM »

wonder wie almal vir ons vols fotos gaan saambring

ek het so 1 of 2 fotos wat ek op so draad kan plaas. of kyk ek sleg dat die draad al iewers bestaan?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #252 on: June 11, 2011, 05:18:40 PM »

Daar is so draad lox.

Onder fotografie is dit 'n child board.

http://www.saforums.co.za/rlt/index.php?board=32.0
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #253 on: June 11, 2011, 05:28:55 PM »

dankie fourie
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26537


Die Bergie...


WWW
« Reply #254 on: October 15, 2011, 04:09:32 PM »

Ek het hierdie ook gepos op 'n ander draad, maar ek pos dit hier ook vir die toekoms.

Hierdie is 'n algemene vriende forum. Baie van die vriende het bikes, so daar word baie gepraat daaroor. Daar is mense wat nie in bikes belangstel nie, so hulle praat nie saam bikes nie. Ditto karre, rugby, geocaching whatever. Party onderwerpe geniet meer aandag as ander. Dit maar hoe dit in die lewe is. Veral as dit aktueel is op daai stadium.

As daar iets is waarin jy regtig nie belangstel nie kan ons dit vir jou "afhaal". Eisbein byvoorbeeld stel nie belang in rugby nie. Sy profiel is gestel dat hy nie die rugby board op die forum kan sien nie want hy wil nie. Threads op daai board kom ook nie op op sy "new topics" of "new replies" nie.

Enige iemand wat om enige rede 'n sekere board nie wil sien nie, PM my of Buzz en ons verwyder dit van jul profiel. Dis maklik. Smile
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #255 on: October 15, 2011, 05:34:55 PM »

 Ha Ha Ha Ha Ha Ha Ha Ha

Ek is te nuskierig ek wil alles sien A1  kan mens al Kaspass se posts blok Peep

Nie dat ek wil nie Wink vind die karakter baie interessant, vra ma net  innocent
Logged

All things are difficult before they are easy
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #256 on: February 01, 2012, 12:07:23 PM »

Ek het nou nog lekker deur die banter drade gelees toe is hul net weg. Ek het reeds gevra om hul te sien en kon, maar kan nou nie meer nie.  Uhm
Logged

All men die but not all men live.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26537


Die Bergie...


WWW
« Reply #257 on: February 01, 2012, 12:13:51 PM »

Wag ek kyk gou. Jou naam was om een of ander rede wit en ek het dit jou reg gemaak. Dit het seker nou weer 'n ander effek gahad. Ek kyk gou!
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26537


Die Bergie...


WWW
« Reply #258 on: February 01, 2012, 12:17:35 PM »

Jy behoort nou weer reg te wees. Ek hoop nie ek het die fout nou met 'n klomp ander ook gemaak nie. Nail Biting!
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #259 on: February 01, 2012, 12:21:44 PM »

Dankie TR, ja ek het die wit naam gesien, gewonder waaroor dit gaan.  A1
Logged

All men die but not all men live.
Pages: 1 ... 11 12 [13] 14   Go Up
Print
Jump to: