Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Visit TR's Blog
here
.
The Road Less Travelled
⇒
Life, the Universe and Everything Outdoors
⇒
General Discussion
⇒
BLOGS - Die krag van die lang stert
Pages:
1
2
[
3
]
4
5
...
8
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: BLOGS - Die krag van die lang stert (Read 52921 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #40 on:
April 08, 2009, 10:14:22 PM »
Ek weet nie. Ek het nooit gaan kyk nie
Hulle sou my seker in kennis stel as ek iets gewen het?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #41 on:
June 22, 2009, 08:04:35 PM »
My blog was vir so 6 weke onaktief - toe gaan ons ons op ons Sederberg trip. Toe weer onaktief vir so 20 dae toe begin post ek weer die EC Bash RR. Elke dag 'n post vir so 6 dae en my rankings het op geskiet tot die hoogste wat ek nog op Amatomu was. Nou wonder ek - hoe weet die mense as en weer aktief raak? Kan hulle 'n RSS feed he sonder dat ek een op die blog geinstalleer het? Of het blogger dit outomaties? Of is ek net weer hoer op die Google searches omdat die blog weer aktief is?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
Offline
Posts: 4394
I come in pieces
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #42 on:
June 22, 2009, 10:15:54 PM »
Blogger het RSS feed, ek is gesubscribe na joune toe
Logged
A desk is a dangerous place from which to watch the world.
- John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #43 on:
June 22, 2009, 10:22:21 PM »
OIC.
Hoe subscribe jy?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
Offline
Posts: 4394
I come in pieces
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #44 on:
June 22, 2009, 11:00:54 PM »
Ek gebruik Google Reader, en dit is gesubscribe na
http://joublog/atom.xml
. Kan nie meer onthou waar ek die RSS link gekry het nie...
Logged
A desk is a dangerous place from which to watch the world.
- John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #45 on:
August 03, 2009, 03:41:04 PM »
Quote from: Trailrider on March 02, 2009, 02:25:49 AM
Ek staan op 10 000 hits
Dinge snowball nou redelik. Dit het amper 2 jaar geneem om 10 000 hits te kry. Die volgende 7000 was in 5 maande
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Bakkie
Full Member
Offline
Posts: 317
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #46 on:
August 03, 2009, 04:06:04 PM »
dis al daai lekker stickers wat jy orals plak
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #47 on:
August 03, 2009, 04:19:46 PM »
Quote from: Bakkie on August 03, 2009, 04:06:04 PM
dis al daai lekker stickers wat jy orals plak
Moet wees...............mens kan nie soveel vriende en familie hê nie!!
TR, dis verbasend wat se impak links van ander websites, soos bv. motorfietse-forums sal hê.
Hoe meer "inbound" links jy het op soortgelyke websites, hoe hoër sal Google jou ook "rank"
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #48 on:
August 03, 2009, 04:37:02 PM »
Snaaks genoeg kry ek nie so baie hits van WD af nie. By verre die meeste kom van google en spesifiek Google Images. Dan kry ook sporadies baie hits van forums af elders in die wereld as iemand op die blog afkom en dan 'n link op so forum post. Altyd dan interresant om te sien wat hulle dan als se. Meeste is positief, maar die Hollanders het (na aanleiding van ons Karoo trip laasjaar) gewonder hoekom net wit mense saam ry en hoekom almal so dik is
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #49 on:
August 03, 2009, 04:43:45 PM »
Quote from: Trailrider on August 03, 2009, 04:37:02 PM
Meeste is positief, maar die Hollanders het (na aanleiding van ons Karoo trip laasjaar) gewonder hoekom net wit mense saam ry en
hoekom almal so dik is
Wel dieselfde Hollanders verwag seker dat ek en jy nog die anderskleurige seker van 'n
motorfiets ook nog moet voorsien
Die dik storie............ek is onskuldig
Logged
Bakkie
Full Member
Offline
Posts: 317
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #50 on:
August 03, 2009, 04:45:52 PM »
Quote from: Operator on August 03, 2009, 04:43:45 PM
Quote from: Trailrider on August 03, 2009, 04:37:02 PM
Meeste is positief, maar die Hollanders het (na aanleiding van ons Karoo trip laasjaar) gewonder hoekom net wit mense saam ry en
hoekom almal so dik is
Die dik storie............ek is onskuldig
Operator jy is die enigste ou met n gewigs probleem in hierdie geselskap
Logged
JC
Sr. Member
Offline
Posts: 1453
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #51 on:
August 03, 2009, 04:48:42 PM »
Quote from: Operator on August 03, 2009, 04:43:45 PM
Wel dieselfde Hollanders verwag seker dat ek en jy nog die anderskleurige seker van 'n
motorfiets ook nog moet voorsien
Die dik storie............ek is onskuldig
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #52 on:
August 03, 2009, 04:52:16 PM »
Nee man............ek probeer die balans/gemiddeles reg hou.
1 maer ou + 1 dik ou............gedeel 2 = 1 gemiddelde ou.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #53 on:
August 03, 2009, 04:56:08 PM »
Dankie Oppie!
Ek voel sommer beter!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
R-O-V-Rat
Forum Furniture
Offline
Posts: 3433
Mehtuselah.
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #54 on:
August 03, 2009, 04:56:22 PM »
Lol. Gelikkig gaan ek saam die naweek ander sal hulle weer so dink oor die dik mense!!!!
Logged
AKA Rowwerot
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #55 on:
August 03, 2009, 04:57:15 PM »
Moet net nie vir my (of selfs Bakkie
) afneem nie!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #56 on:
August 03, 2009, 05:02:41 PM »
Quote from: Trailrider on August 03, 2009, 04:57:15 PM
Moet net nie vir my (of selfs Bakkie
) afneem nie!
Ja.........maak seker............dis in landsbelang.............anders is ons hele nasie
se internasionale "image" weer in sy dinges in.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #57 on:
August 03, 2009, 05:04:49 PM »
Bwaaaaahahahaha!
Ja, en Oppie het so lank aan ons land se "image" gebou
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #58 on:
August 03, 2009, 05:09:00 PM »
Quote from: Trailrider on August 03, 2009, 05:04:49 PM
Ja, en Oppie het so lank aan ons land se "image" gebou
Wat stel jy voor.............moet ek 'n nuwe sonbril kry?
en
Dis 1 Augustus.........ek begin nou weer oefen na die Argus en gaan weer lekker
gewig verloor..........watch this space.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #59 on:
August 03, 2009, 05:10:35 PM »
Ja dis reg - oefen! Die image kort juis nou weer ernstige bou. Loftus was mos onlangs weer op die TV
«
Last Edit: August 05, 2009, 01:20:18 PM by Trailrider
»
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages:
1
2
[
3
]
4
5
...
8
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...