Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Natuurkind se Bos Huis -
kliek hier!
The Road Less Travelled
⇒
Life, the Universe and Everything Outdoors
⇒
General Discussion
⇒
BLOGS - Die krag van die lang stert
Pages:
1
[
2
]
3
4
...
8
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: BLOGS - Die krag van die lang stert (Read 52934 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Pmdb
Town Crier
Offline
Posts: 6725
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #20 on:
March 24, 2009, 07:10:57 PM »
TR, mooi man.
Ek is deesdae meer by jou Blog as hier. Wat pitkos betref is jy No 1. Vir iemand wat die Suidkaap wil besoek, is jy eerste. As jy daai kan uitbrei na nasionaal op gedeel in streke waar jy natuurlik jou verkenners met kameras het wat verslag lewer.......
Logged
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #21 on:
March 24, 2009, 07:18:22 PM »
I created a blog... and it's turning into a monster!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JC
Sr. Member
Offline
Posts: 1453
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #22 on:
March 24, 2009, 07:25:59 PM »
Ek het vanmiddag vir die eerste keer daar gaan inloer. Very impressive indeed.
PS. As bonus sien ek toe die destydse Angola verslag wat ek anderdag na gesoek het is ook daar.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #23 on:
March 24, 2009, 07:27:06 PM »
Daai verslag is eenvoudig ongelooflik!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
Offline
Posts: 6725
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #24 on:
March 24, 2009, 08:28:06 PM »
Ek is baie bly vir jou. So 'n blog is "harde" werk en neem baie tyd in beslag. Ek hoop dit raak die top reisblog
. Dis amper soos as jy 'n goue sterretjie gekry het vir spel jare terug. Welgedaan TR
Logged
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #25 on:
March 24, 2009, 08:54:41 PM »
Die prysgeld is R20-09
Iemand in die Kaap sal dit maar moet gaan afhaal
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #26 on:
March 25, 2009, 11:00:28 PM »
Interessant om te sien van waar af ek nou oral hits kry en kommentaar oor my blog. Kyk hier:
http://www.southafrica.to/transport/Airlines/Cheap-flights/2009/best-travel-blog.php5
Soms wonder ek waarin het ek my nou weer begewe...
«
Last Edit: May 04, 2010, 06:12:34 PM by Trailrider
»
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
Offline
Posts: 6725
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #27 on:
March 26, 2009, 07:21:28 PM »
Dis "great" man. Dis goed dat jy nou so 'n Sederberg trippie ook kan byvoeg. Die Duitsers, Belgieers is mal oor Tuinroete en Sederberge. Jy moet net probeer so ietsie maak uit dit alles
Logged
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #28 on:
March 26, 2009, 07:26:55 PM »
Miskien eendag...
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pmdb
Town Crier
Offline
Posts: 6725
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #29 on:
April 08, 2009, 05:42:43 PM »
Ek sien jy is "runner up" gewees. Welgedaan !
Logged
Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #30 on:
April 08, 2009, 05:48:02 PM »
Knap gedaan. Wat het jy gedoen om jou BLOG daarbo te kry?
weboptimisation of so iets?
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #31 on:
April 08, 2009, 05:52:13 PM »
Dankie!
Die blog wat die "Travel category" gewen het verdien dit. Dis 'n properse "Travel" site. Ek is sommer net 'n ou op 'n bike
Quote from: Natuurkind on April 08, 2009, 05:48:02 PM
Knap gedaan. Wat het jy gedoen om jou BLOG daarbo te kry?
weboptimisation of so iets?
Nee. Ek weet nie eintlik nie
Ek kry 'n "truckload" hits van Google af. Seker omdat blogspot deel van google is. En ek update gereeld, so die "spiders" snuffel en update gereeld daar. Snaaks genoeg kry mense my op die snaakste searches, maar as jy "Trailrider" google kry jy allerhande ander goed. Ek verkies dit eintlik so. Hoekom sal iemand nou vir my soek? Die wat my moet ken ken my reeds. My idee is dat mense meer info moet kry as hulle soek vir iets soos "Vleesbaai 4x4 roete" of Montagu Pass" of so iets.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #32 on:
April 08, 2009, 05:54:53 PM »
Ek het ook so tyd terug 'n Blog begin , maar dit werk nie lekker nie. ek bedoel dit werk lekker, maar kry nie baie hits nie, maar moet ook byse ek update of plaas nie so gereeld inligting daar nie. Toe wonner ek sommer.
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #33 on:
April 08, 2009, 05:59:36 PM »
Waar is die blog? Wordpress of blogspot of erens anders?
Vandat ek by die SA Blog Awards finalis was kry ek ook meer hits. My "ranking" op Amatomu het nogal opgeskuif (alhoewel dit elke paar minute verander).
Ek wonder steeds hoeveel blogs is op Amatomu
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #34 on:
April 08, 2009, 06:13:40 PM »
Blogger. Google Marloth and Beyond. Dit is nog in sy baba skoene.
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #35 on:
April 08, 2009, 06:27:15 PM »
Dit lyk goed!
Onthou my blog is al amper 2 jaar oud met baie inhoud. Hoe meer jy update en post hoe meer dinge sal daar wees wat mense raak "google". Ek glo mense moet jou blog kan kry op meer searches as net Marloth. Skryf veral goed oor die Kruger Wiltuin met "Kruger National Park" in jou titel. Daar sal baie mense "search" vir dit.
Ek het byvoorbeeld 'n search gedoen vir "Skoya Owl" en jou blog was nr.1, 2 & 3!
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 5366
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #36 on:
April 08, 2009, 06:30:15 PM »
TR, dankie. As jy nog enige raad of voorstelle het sal ek dit baie waardeer.
Logged
Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #37 on:
April 08, 2009, 06:33:19 PM »
Quote from: Natuurkind on April 08, 2009, 06:30:15 PM
TR, dankie. As jy nog enige raad of voorstelle het sal ek dit baie waardeer.
Lys ook op Amatomu, Afrigator ens. Die inligting (oor mense wat jou blog besoek) wat jy daar kry is ongelooflik. Kry ook vir jou 'n "counter".
www.sitemeter.com
is gratis en daar kan jy sien waarvandaan die mense na jou blog toe link. Dan kan jy vinnig agterkom as jou blog bespreek word erens op 'n website of 'n forum en wat hulle se. Sulke opinies van mense wat jou glad ie ken nie is waardevol want dis brutaal eerlik. Jy kan ook sien op watter searches jy raak ge-google is.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #38 on:
April 08, 2009, 06:36:39 PM »
Nog iets - kyk na flagcounter en clustermaps ook (link sommer na hulle toe van my site af). Ek kry nie soveel info uit hulle nie maar dit bly interresant om te sien van waar mense jou blog lees.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6677
Re: BLOGS - Die krag van die lang stert
«
Reply #39 on:
April 08, 2009, 10:13:15 PM »
Quote from: Trailrider on April 08, 2009, 05:52:13 PM
Dankie!
Die blog wat die "Travel category" gewen het verdien dit. Dis 'n properse "Travel" site. Ek is sommer net 'n ou op 'n bike
Quote from: Natuurkind on April 08, 2009, 05:48:02 PM
Knap gedaan. Wat het jy gedoen om jou BLOG daarbo te kry?
weboptimisation of so iets?
Nee. Ek weet nie eintlik nie
Ek kry 'n "truckload" hits van Google af. Seker omdat blogspot deel van google is. En ek update gereeld, so die "spiders" snuffel en update gereeld daar. Snaaks genoeg kry mense my op die snaakste searches, maar as jy "Trailrider" google kry jy allerhande ander goed. Ek verkies dit eintlik so. Hoekom sal iemand nou vir my soek? Die wat my moet ken ken my reeds. My idee is dat mense meer info moet kry as hulle soek vir iets soos "Vleesbaai 4x4 roete" of Montagu Pass" of so iets.
Wat het jy toe gewen. Pryse was nogal interesant.
Logged
If you sow honesty, you will reap trust
Pages:
1
[
2
]
3
4
...
8
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...