Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Spinnekop  (Read 12722 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« on: February 01, 2008, 04:30:46 PM »

Hierdie spinnekop het so 3 weke gelede homself kom tuismaak in my tuin en 'n groot web gespin. Sederdien is hy vreeslik aktief en het nog nooit weer weggegaan nie.

Weet iemand dalk watter soort spinnekop dit is?

Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #1 on: February 01, 2008, 04:34:15 PM »

Ek ken nie spinnekoppe nie. Hier by ons is net die ou groot swartes
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: February 01, 2008, 04:41:57 PM »

Baie mooi! Dis 'n Garden Orb spider. Ek het heelwat info en foto's. Ek sal so bietjie later post.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #3 on: February 01, 2008, 04:49:27 PM »

Sal gaaf wees. Dankie
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: February 01, 2008, 06:12:48 PM »

Die Tuinwawielwebspinnekop

Beenspan tot 80mm. Die Wyfies (soos op jou foto) is silwer en geel met swart merke en die mannetjies is klein en vaal. Hulle is daglewend en hang ondersebo in die spinnerak. Hulle eet insekte wat hulle toedraai na hulle die insek gevang het. Na hy toegedraai is byt hy hom dood. Partykeer los hulle die insekte daar tot hulle honger is. Die spinnerak is tot 75cm groot. Hierdie spinnekop se byt is onskadelik vir die mens.

Hier is 'n paar fotos wat ek uitgekrap het. Hulle is geneem in die Klein Karoo by Eagle Falls op die berg. Hulle is werklik besonders! Jy is gelukkig om een in jou tuin te he - 'n regte aanwins. Smile







Daar was letterlik tientalle van die spinnekoppe en amper almal het hulle spinnerakke oor die pad gespan.

« Last Edit: February 01, 2008, 06:34:01 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #5 on: February 02, 2008, 04:53:05 PM »

TR baie dankie vir die inligting.

Het amper Vrydag die tuinjong vermoor, want hy was net oppad om die spinnekop te verwyder toe ek daar aankom. Gelukkig is die outjie en sy web ongedeurd.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #6 on: February 03, 2008, 12:29:53 AM »

TR baie dankie vir die inligting.

Het amper Vrydag die tuinjong vermoor, want hy was net oppad om die spinnekop te verwyder toe ek daar aankom. Gelukkig is die outjie en sy web ongedeurd.

As jy hom 'n naam gee dan hoort hy daar.

Noem hom iets soos Thabo MBeentjies ...

Cheesy Grin
Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Sweeper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 181



« Reply #7 on: February 04, 2008, 04:48:16 PM »

TR baie dankie vir die inligting.

Het amper Vrydag die tuinjong vermoor, want hy was net oppad om die spinnekop te verwyder toe ek daar aankom. Gelukkig is die outjie en sy web ongedeurd.

As jy hom 'n naam gee dan hoort hy daar.

Noem hom iets soos Thabo MBeentjies ...

Cheesy Grin
Baie Baie Skerp Eisbein.  Dit was nou great.
Net toe ek wil post hoeveel ek spinnekoppe haat, toe vat jy my gril weg.  Dankie.
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #8 on: February 14, 2008, 04:07:21 PM »

Ja of Moegapie  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #9 on: February 14, 2008, 05:44:46 PM »

 No No Jy kan nie die arme spinnekop so iets noem nie.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #10 on: February 14, 2008, 07:33:24 PM »

nagapie
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #11 on: February 16, 2008, 09:32:18 AM »

ons het van die huisdiere in ons huis niemand mag hulle seermaak nie. ek weet van so 3 op die oomblik en die is 'n jong ene en lyk my hy is fluks het 2 nagte na mekaar so mot gevang.

as ons hulle vang en uitgooi in die tuin kom hulle weer terug, is nie seker wie hulle is nie.


jammer die foto is effe swak was swak belig en die flits is weer te sterk gewees.


Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #12 on: February 16, 2008, 03:34:05 PM »

So terloops, was nou weg gewees vir 'n week en toe ons terugkom het daardie einste spinnekom sy web oorgebou, maar nou sit hy skeef. Ek bedoel hy het hom gedraai. Ek kyk nou van die kant af na hom. Wonder hoekom? Dit moes nogal groot werk gewees het.
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #13 on: February 16, 2008, 05:12:50 PM »

natuurkind
dis al wat hy het om te doen web te bou en te wag seker verveeld gewees van wag to ehou idthom besig of iets het die web gebreek dat hy oor gebou het
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #14 on: February 17, 2008, 03:32:26 PM »

Moet seker maar so iets wees, maar kan mens so verveeld wees?
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: