Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Theuns Jordaan  (Read 2385 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« on: March 31, 2009, 06:59:20 AM »

Die sanger Theuns Jordaan is toe ni die pa van n twee maande oue Namibiese babadogtertjie nie.

Volgens me. Ilza Roggeband, Jordaan se woordvoerder, het hy gister omstreeks 13:45 die uitslag van die vaderskaptoets gekry.

Rapport het voorverlede Sondag berig me. Jo-Ann Jansen van Vuuren (21) van Grootfontein het Jordaan laat weet hy is die pa van haar dogtertjie, Britney Deon, wat in Januarie gebore is.

Jordaan het toe in n verklaring ges hy kan nie wag om sy babadogtertjie te sien nie en hoop om haar binnekort te ontmoet. Jordaan en Jansen van Vuuren het glo verlede jaar tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees seks gehad.

Jordaan het intussen n vaderskaptoets laat doen. Die uitslag het bevestig dat ek beslis nie die pa is nie, het hy gister in n verklaring ges. Ek wens Jo-Ann en klein Britney net die beste vir die toekoms toe.

Luidens die verklaring besef Jordaan hy was onverantwoordelik en het hy sy les geleer.

Volgens Roggeband beskou Jordaan die saak as afgehandel en wou hy nie verdere kommentaar lewer nie.


Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #1 on: March 31, 2009, 07:00:44 AM »

Lyk my die poppie was lekker besig daar by die kknk.  Eek! Eek! Roll Eyes  Head Bang
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #2 on: March 31, 2009, 07:14:23 AM »

Lyk my die poppie was lekker besig daar by die kknk.  Eek! Eek! Roll Eyes  Head Bang

Die girltjie het aandag probeer soek deur met die storie media toe te hardloop.......
Al wat sy nou uit die saak uit gekry het, is dat almal nou weet wat se tert sy is Head Bang
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: March 31, 2009, 08:19:21 AM »

Ek dink Jordaan het dit uitstekend hanteer.

Hy kon alles ontken het en vir Bolhuis aangestel het, maar hy het nie. 10 uit 10 vir Theuns Head Bang
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #4 on: March 31, 2009, 08:22:36 AM »

Ja ... Rapport en Huisgenoot trek nou hulle hare uit hulle koppe uit agv die uitslag.  sad  rant
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #5 on: March 31, 2009, 02:30:59 PM »

Hy het al die lekke kry gehad en iemand anders kry die baby!!!!  Head Bang innocent
Logged

AKA Rowwerot
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4946



« Reply #6 on: March 31, 2009, 09:18:08 PM »

Joost kan 'n ding of twee by Theuns leer.    Roll Eyes
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #7 on: March 31, 2009, 11:51:05 PM »

 Ha Ha Ha Ha
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: