Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Om te photoshop of nie  (Read 1275 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« on: April 02, 2009, 03:10:43 AM »

Ek het die laaste paar dae gewonder oor of moet mens 'n fotos photoshop of nie. As ek kyk na Fourie se kameelperd foto dan sou dit soveel meer natuurlik gewees het om die draad uit te haal met Photoshop. Selfs op TR se foto "Sunrise over the Cederberg" kan die die sonspot en die rooi kleur onder op die foto uit gehaal word. Die vraag is moet mens? 
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #1 on: April 02, 2009, 11:00:57 AM »

I have a photoshop type program on my computer but almost never use it. Used mainly to add borders before printing photos for my wifes scrapbooking pursuits.

Some times I crop my photos to change the perspective. Or to ensure the 2/3's rule. 
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #2 on: April 06, 2009, 10:42:29 AM »

Dit sou meer natuurlik gewees het as die mens in die eerste plek nie daar 'n krag draad gaan span het nie. Maar dit daar gelaat...

Ek verander nie aan my foto's nie. Ek skryf dit nie vir kompetisies in nie, so dit bly net soos ek dit geneem het. As iemand nie daarvan hou nie, is dit die persoon se opinie en hy/sy is ook geregtig daarop. Ek plaas foto's soos ek dit sien en geniet.

Met photoshop of met airbrushing kan jy enige iets verander maar om watter rede? Moes jy dan nie maar voor jy geneem het die regte hoek, filter ens gekry het nie?

My 2c 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #3 on: April 06, 2009, 12:25:24 PM »

Fourie ek het niks bedoel met my opmerking nie ek het dit net gebruik as 'n voorbeeld. Nail Biting!

Ek het die naweek 'n baie interesante klas bygewoon waar die ou ges het daar niks fout om 'n mooi vrou mooier te maak deur bietjie kleur by te voeg nie. Daai foto sal dalk net mooier gewees het sonder die draad in.
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: