Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: wyn te koop  (Read 6331 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: February 20, 2008, 08:49:31 AM »

aangesien TR ges het dis toelaatbaar gee ek maar net ons kelder se details hier

www.badsberg.co.za

Badsberg kelder naby Goudini Spa

hulle het koerier diens wat in Gauteng aflewer teen min of meer R60 per boks van 12 bottels, by jou adres wat jy opgee, hetsy werk of huis hnag af waar jy in die dag is.

Hulle lewer in die kaap ook af maar ek is nie seker van die prys nie. kaap se koerier werk op 6 bottel boske.

skakel gerus vir alida dan kan sy 'n pryslys vir jou fax.

023 3443 021

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #1 on: February 20, 2008, 09:23:24 AM »

Ek het gisteraand 'n bottel Badsberg Shiraz deurgedraf saam met vriende....

Die wreld is darem maar klein.

Die wyn is glad nie sleg nie en beslis goeie waarde vir geld.  :Thumb:
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: February 20, 2008, 05:28:47 PM »

dankie operator ons het mense soos julle nodig om te help adverteer
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Windpomp
Regular
*
Offline Offline

Posts: 49



« Reply #3 on: February 25, 2008, 10:24:13 PM »

Lyk goed. Sal bietjie probeer. :Thumb:
Logged
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #4 on: February 26, 2008, 11:46:57 AM »

Lox,

Kan jy nie sommer die pryslys hier plaas vir almal om te sien nie? Is self 'n groot Shiraz liefhebber en sal graag wil probeer. Is dit vrylik in die bottelstoor beskikbaar?
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #5 on: February 26, 2008, 08:43:14 PM »

die probleem met pryslys is dit verander van tyd tot tyd soos produkte uitverkoop raak en dn aweer inkom, soms is als nie beskikbaar nie, dan moet daar weer gebottel word.

nee ongelukkig is ons wyne nie vrylik beskikbaar in botelstoor en winkels nie.
klomp redes daarvoor, onder andere dat die groot handel ons boikot as ons wyn teen hulle kompeteer.

in gauteng en kaapstad se kant toe word ons wyne op bestelling afgelewer by jou adres.


Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #6 on: February 27, 2008, 11:50:05 AM »

Hi lox,
You can place your pricelist here. One of the great features of this forum is that you can modify your posting anytime. Maybe, you could place a select few wines with the prices per box.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #7 on: March 27, 2008, 08:44:15 PM »

Stem saam. Head Bang
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #8 on: March 28, 2008, 08:15:30 PM »

ek sal wag tot ek terug is van botswana begin mei dan sal nuwe pryslys uit wees wat vir i tyd op datum sal wees
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #9 on: April 01, 2008, 07:22:52 AM »

Dankie Lox. Sien uit daarna. Geniet die trippie Botswana toe.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #10 on: July 12, 2008, 03:12:16 PM »

Hi Lox,
What happened to the price list for some of your wines.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #11 on: July 16, 2008, 05:00:07 PM »

Ja?  waiting
Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #12 on: July 20, 2008, 01:39:46 PM »

 waiting waiting waiting
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #13 on: July 22, 2008, 07:17:30 PM »

I see that Riebeeck Kasteel cellar have their 2005 Pinotage on special for R 17.00 ber bottle
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #14 on: July 25, 2008, 11:04:10 AM »

ek plaas die wynlys en pryse onder algemeen
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #15 on: July 25, 2008, 11:13:26 AM »

ek plaas die wynlys en pryse onder algemeen

Dankie lox!

http://trailrider.route42.co.za/index.php?topic=1651.0
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #16 on: July 25, 2008, 03:32:25 PM »

ek het nou die dag weer afgekom op i draad hier wat vir my ons wynpryse gevra is.

ek was bang dat ek buite orde is as ek adverteer maar so ver ek kan onthou is die goedkeuring gegee dat ek dit wel mag doen.

as dit nie die admin se goedkeuring wegdra nie moet julle maar dit verwyder.

ek is ook al in pvt message gevra om die pryse te gee.

hier onder volg dit

indien jy ver is kanjy steeds bestel en dit word gekoerier na jou toe
die koerier pryse verskil dit moet maar uitgevind word by die kleder. dit hang af watter diens ry watter roete.
bv 12 bottel boks se koerier koste is min of meer R70 Gautneg toe en R90 George toe.
kaapstad koerier werk weer met prsye op 6 bottel boksies.

bel vir Alida ( sy wat saam op die trip Botswana toe was en mooi fotos geneem het.)

sy sal jou als vertel wat jy wil weet.

die eerste R prys is per bottel en die 2 de per boks van 6 of 12. jykan ook gemengde boks bestel.
die pryse wat hier is is gister vasgestel en een of ander tyd gaan dt weer verander waneer weet ek nie en soms kan iets uit voorraad wees. die wyne is so vrek lekker dit verkoop soms so vinnig dat die ou voorraad op is voor nuwe voorraad inkom


DRY  WHITE   
1 X 750ml   PER
CARTON   
AWARDS   TOTAL
ORDER
SAUVIGNON BLANC 2008
Refreshing. Fig & grass flavours
With a light  fruity aftertaste.   
R26.00   
R156.00
(6)   
   

CHARDONNAY SUR LIE 2007
Matured on the lees, aged in
French Oak. Rich with citrus tones.   
R43.00   
R258.00
(6)   
Bronze
Veritas 2007   

DRY  RED
MERLOT 2007
Berry & mint flavours.Soft tannins.
Medium ageing potential(5y)   
R 28.00   
R 168.00
(6)   

   
BELLADONNA 2006
Blackberry with hints of toffee and
Vanilla. Soft tannins
CabernetSauvignon / Merlot / Petit verdot   
R 45.00   
R 270.00
(6)     


SEMI SWEET
ROS  2007
Delicate wine. Strawberry flavours.
Made from Shiraz.   
R21.00   
R126.00
(6)   Best Value 2008
WINE Magazine
Bronze Veritas 2007   


SPECIAL LATE HARVEST 2008
Fruit & botrytis flavours, made from
Full-ripe grapes.   
R24.00
   
R144.00
(6)     


NOBLE LATE HARVEST    ( 1 X  375 ML)
NOBLE LATE HARVEST 2007
Dried apricot flavours with typical        LW 375 ml bottels (engeltjie piepie)
Botrytis character   
R 70.00   
R 840.00
(12)     

SPARKLING  WINE
VIN DOUX 2007
Sweet and sparkling, made from  ( kap lekker met 'n swaard oop)
Hanepoot grapes   
R 32.00   
R 384.00
     (12)     



FORTIFIED  WINE   
1 X 750ml   PER
CARTON   
AWARDS   TOTAL
ORDER
HANEPOOT JEREPIGO 2007
Full Muscat & honey flavours
   
R 30.00   
R 180.00
      (6)   


   

RED MUSCADEL 2006
Sweet muscat. Ripe raisins.
Lingering aftertaste.   
R 32.00   
R 192.00
      (6)   Gold Veritas 2006
Silver Michelangelo Int
Wine Awards 2007
Dubble Gold Veritas 07
Gold Muscadel SA 08   

Red Jerpigo
selected Pinotage grapes
Jammy plum and red cherry Flavours
R 36
R 216 (6)


PORT 2001
Sweeter style. Full, fruity            Sold out



GRAPE  JUICE
GRAPE JUICE 2008
White and sparkling. Alcohol free
   
R 15.00   
R 180.00
    (12)     




BADSBERGER   DRY  WHITE  BAG  IN  BOX
BADSBERGER 3L DRY WHITE
2008
Sauvignon Blanc        (baie lekker )
R50.00   
R 200.00
      (4)     



BADSBERGER  DRY  RED  BAG  IN  BOX
BADSBERGER 3L DRY RED
2006
Merlot / Pinotage / Ruby Cabernet / Cinsaut   (vrek lekker)
R 50.00   
R 200.00
      (4)     



ek hoop net as daar veranderinge kom dat ek onthou om dit te plaas

en ek hoop julle ondersteun ons


www.badsberg.co.za
« Last Edit: September 26, 2008, 05:03:05 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #17 on: July 26, 2008, 08:42:42 AM »

Dankie!

 Clap
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: