Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: winterfotos  (Read 1807 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: June 03, 2009, 06:33:55 PM »

nee nie sneeu landskap nie, dit is nou winter in die breedevallei
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
TIEKIE
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 452



« Reply #1 on: June 03, 2009, 10:01:13 PM »

Lox die berge kon net sowel in die alpe gewees.
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: June 04, 2009, 06:57:44 AM »

Lox die berge kon net sowel in die alpe gewees.


lyk op sommige plekke dieslefde ja. ek het al die voorreg gehad om in duitsland op die hoogste spits te wees in die somer, dit was vrek koud en spier wit sneeu, amper 3000 meter bo seevlak en sneeu duer die jaar

ek dink hier gaan vandga weer sneeu val by ons, reel al sedert gister en is lekker koud
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #3 on: June 08, 2009, 05:28:54 PM »

Lieflike foto`s. Het julle toe sneeu gekry?
 Smile
 Smile
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: June 08, 2009, 11:16:43 PM »

Lieflike foto`s. Het julle toe sneeu gekry?
 Smile
 Smile


nee dit was toe nie koud genoeg vir sneeu nie net vrek baie reen gehad, seker so 150 mm skat ek, die reenmeter het op 'n staduim oorgeloop
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #5 on: June 09, 2009, 09:52:49 AM »

Lox, daardie waterdruppeltjie-foto's is baie baie mooi!!! Head Bang
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #6 on: June 09, 2009, 03:28:46 PM »

Ons reenmeter het ook oorgeloop.

Die sneeu kom seker nog later in die winter.
 Smile
 Smile
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #7 on: June 09, 2009, 04:23:20 PM »

Lox, daardie waterdruppeltjie-foto's is baie baie mooi!!! Head Bang

dankie
my vrou het my daarop gewys en gese ek moet afneem
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: