Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: watervalle #3  (Read 995 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: June 07, 2009, 11:42:44 AM »

ek sit maar so 4 fotos op i blad dat die blad nie te stadig oopmaak nie. ek hoop julle waardeer die water soveel soos ek

water en reen bly darm i wondelrike ding want 'n mens kan dit nie maak nie, ook vir geen geld in die wreld kan mens reen koop nie, die mens kan  net die water wat ons as gawe kry opmors

toe ek die foto van die val by perdeskon draai neem stap ek weg van die pad om draai te loop, en sien die stroompie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: