Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: watervalle #3  (Read 1399 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: June 07, 2009, 11:44:35 AM »

ek sit maar so 4 fotos op i blad dat die blad nie te stadig oopmaak nie. ek hoop julle waardeer die water soveel soos ek

water en reen bly darm i wondelrike ding want 'n mens kan dit nie maak nie, ook vir geen geld in die wreld kan mens reen koop nie, die mens kan  net die water wat ons as gawe kry opmors

toe ek die foto van die val by perdeskon draai neem stap ek weg van die pad om draai te loop, en sien die stroompie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #1 on: June 09, 2009, 04:16:10 PM »

Lox, are these taken on Du Toit's kloof pass ?
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: June 09, 2009, 04:25:34 PM »

Lox, are these taken on Du Toit's kloof pass ?


jys reg
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #3 on: June 09, 2009, 05:37:07 PM »

Lox, dis baie mooi! Het jy onlangs fotografie lesse geneem, want jou foto's is uitstekend!!!  Clap A1
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: June 09, 2009, 06:25:01 PM »

Lox, dis baie mooi! Het jy onlangs fotografie lesse geneem, want jou foto's is uitstekend!!!  Clap A1


nee natuurkind ek het ongelukkig nog nie die kans gehad vir sulke lesse nie, ek stel al van 1885 belang in foto sneem enhet to evir my 'n smarterige olympus om 10 met 3 lense gekoop en toe opgelees en probeer en lees en kyk na wat ander doen


ek was so dankbaar toe daar iets soos digitale kamera op die mark kom en ek was die 2 de ou wat ek ken met so kamea in seker 1998 2 de hands by pel gekoop. dit kon 0,3 meg pixels neemmaar ek kon baie neem en sien wat ek neem


so paa rmik en rukke gehad en verlede jaar canon s5 gekoop en ek is tevrede genoeg, ek dink dis hy wat so duidleik neem en ek probeer maar die basies wat ek lees en sien volg soos bv die 1/3 of 9 blokkies in die raampie

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #5 on: June 09, 2009, 06:35:30 PM »

Dit werk goed. Een van die dae is jy 'n professional fotografeerder!  Head Bang
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #6 on: June 09, 2009, 07:31:13 PM »

Dit werk goed. Een van die dae is jy 'n professional fotografeerder!  Head Bang

sal eerder i profesionele vakansie houer of toerderwees e dan fotos neem en wat ook al maak daarmee
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: