Rooies hoekom gaan jy gisteraand se vleis braai? Wat het foutgegaan dat jy dit nie gisteraand gebraai het nie?
Gelukkige vadersdag vir al die pa's op die forum!!!!
Umdani het vandag op Vadersdag 51 geword. Al die kinders en ouma's en oupa's was hier. Ons het pizza's gemaak. Te veel ge=eet en te veel rooiwyn gedrink, maar dit was baie lekker!!!! Hoe bevoorreg kan mens nie wees om al jou kinders en ouers bymekaar te kan he nie.