Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Forum Reels - Die kort weergawe  (Read 2133 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« on: February 27, 2008, 09:48:46 PM »


Ek dink ons reels is duidelik - geen kaal tieties, geen porn, geen rasisme, baie respek.


Ons behou die reg voor om die reels uit te brei indien nodig. As almal hulle common sense gebruik sal dit nie nodig wees nie Smile
« Last Edit: October 26, 2009, 06:00:43 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: October 26, 2009, 06:11:03 PM »

Uitbreiding van reels nr.1:

- Naam veranderinge is toelaatbaar. Lede het van tyd tot tyd nodig om aanpassings aan hulle forum name te maak en dit kan ge-akkomodeer word. So verandering moet gepaard gaan met 'n aankondiging van die verandering op die "New Members Board".

- Die "baie respek" deel in die reels (verwys bo) beteken ook dat mens nie mense persoonlik mag aanval en/of vloek nie (obviously!). In so geval sal die oortreder een waarskuwing kry. "Repeat offenders" sal summier afgehaal word. "We've got a good thing going here" en ons gaan dit jaloers bewaar. Daar sal ook verwag word van die persoon wat so oortreding begaan en iemand persoonlik aanval op die oop forum, dan ook daardie persoon omverskoning sal vra op die oop forum. Dis niks minder as reg nie.

Kom mense ons was nog altyd 'n "self moderated" forum en dit het nog altyd goed gegaan. Moet nou nie dat al die nuwe members 'n verkeerde indruk kry van ons great forum nie. A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: