Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: nat wingerde #1  (Read 1047 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: June 27, 2009, 07:12:50 PM »

ons het hierdie week 231 mm reen in 3 dae hier op die plaas gehad. gelukkig geen skade hier nie. daar loop so stroompie water in die wingerd wat sommer uitborrel uit die grond


my neef boer langs die breerivier en die iewers het die water by 'n wal verby gekom en groot deel van sy wingerd oorstroom.

sneeu op die brandwag berg



die wingerd is seker 1 meter onder water en die water het al gesak














en toe raak ek sommer trigger happy en neem klomp goed af. so paar uitgesoek





die vols het die water in die wingerd baie geniet






Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
TIEKIE
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 452



« Reply #1 on: June 30, 2009, 02:39:14 PM »

julle kort net die kanoes om daar te kan ry
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: