Bakkie ek sien daai TR stickers wat Asterix daar geplak het sit nog steeds daar.
Jy kan dit maar aftrek. Niemand sal sleg voel nie. Dit was 'n grappie!
ek sal daai stickers nooit af trek nie... weet jy by hoeveel plekke het ek al ingekom as die ouens daai stickers sien
Bakkie............daardie renoster lyk maar nog klein.........maar ek weet nie of jy besef hoe gevaarlik 'n renoster is nie!!!
Renosters sou as hulle die 100m moes hardloop , dit kon doen in iets soos 6 of 7 sekondes!!!!
.... die foto is n bietjie verleidelik (hoop dis die regte woord) die renoster is so 20meter aggter my en hy was ver van klein af... ek het na die tyd met die natuurbewaarder gepraat en dis n ou bul wat al lank daar rondloop...
ons was wind af so hy kon aons nie ruik nie en hulle is vreeslik blind