Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: weer gespeel met kamera  (Read 1788 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: July 18, 2009, 07:13:31 PM »



die berge van ons plaaswerfhek het nou die dag nogal mooi gelyk. met jammer van die telefoondrade

ek en vrou gaan stap amper elke middag met die 2 lelike honde en ons stap by die buurman se ou werkers huise verby en eers gister let ek op dat ek so foto kan neem. dis nou al meer as 'n jaar wat ons gaan stap met hulle.

« Last Edit: July 18, 2009, 07:15:50 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
TIEKIE
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 452



« Reply #1 on: July 23, 2009, 08:46:12 PM »

mooi fotos Lox, veral die een deur die vensters
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #2 on: July 23, 2009, 09:52:49 PM »

Mooi fotos. Daai 2e plak sal nog mooier foto maak as dit 'n dak gehad het om die muur donker te maak teen die helder buitekant.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: July 31, 2009, 06:16:23 PM »

dankie julle
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
JZ
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1836


« Reply #4 on: August 02, 2009, 04:39:51 AM »

Stunning fotos. Jammer ek sien dit nou eers maar ek kry nie vel tyd om op die forum rond te speel nie.
Logged

Life is not about finding yourself, it is about creating yourself.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #5 on: August 02, 2009, 09:03:38 AM »

Dis baie mooi Lox, die een van die venster lyk soos 'n "art work"  Big Grin A1
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #6 on: August 02, 2009, 09:21:24 AM »

Baie mooi...gaan jy daai laaste een iewers inskryf  A1
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: