Pages: 1 2 [3] 4 5   Go Down
Print
Author Topic: Hierdie Forum  (Read 16797 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #40 on: December 07, 2007, 07:20:14 PM »

Ek is op die forum om myself eerstens te geniet

Ek dink dit som dit op en dis waar die sukses le. Niks issues nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Saddam
Guest
« Reply #41 on: December 07, 2007, 07:24:21 PM »

n Voorstel.
Kan mens nie hier ook maak dat as jy op 'n onderwerp ingaan dat hy jou na die laaste inskrywing neem nie.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #42 on: December 07, 2007, 07:27:50 PM »

Daar moet erens 'n verstelling wees. Ek sal gou kyk.

OK. Gaan in by jou "profile". Kliek links op "Look & Layout preferences. Kliek dan op "Show most recent posts on top".
« Last Edit: December 07, 2007, 07:31:08 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Saddam
Guest
« Reply #43 on: December 07, 2007, 07:29:55 PM »

Hy't dit nou gedoen, dis makliker nou gewees. Ek het gedag jy't 'n rede met dit.
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #44 on: December 07, 2007, 09:57:57 PM »

gogirl - net vir jou hehehehe...ek grap
Die forum lyk en werk moerse nice en het baie potensiaal...goed gedoen TR en Eisbein... Head Bang
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Spook
Regular
*
Offline Offline

Posts: 12



« Reply #45 on: December 09, 2007, 01:07:08 PM »

Ek Laaaikkk - Hou dit net so Eis en TR. Anders kry julle albei strafdoppe volgende week. Tripple Stro vir TR en warm flat coke vir Eisbein... Evil
Logged

Life's a bitch - ride it!
letsgofishing
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 876



« Reply #46 on: December 09, 2007, 06:34:40 PM »

Ek Laaaikkk - Hou dit net so Eis en TR. Anders kry julle albei strafdoppe volgende week. Tripple Stro vir TR en warm flat coke vir Eisbein... Evil

Bwaahaaahaaa... you're mean, Spook!
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #47 on: December 09, 2007, 07:53:35 PM »

Op die Epic ride laas Paasnaweek het daai Stroh nie goed saamgewerk met my nie... Undecided Roll Eyes

1ste indrukke van my op daai ride was nie goed nie...
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #48 on: December 12, 2007, 08:30:04 AM »

TR, do you prefer Jagermeister ?
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #49 on: December 12, 2007, 08:46:24 AM »

O very yes! Head Bang
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #50 on: December 12, 2007, 01:26:52 PM »

'n Jaggie op sy tyd is altyd goed en  Welcome...
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #51 on: December 12, 2007, 01:32:25 PM »

Jagerbombs is nog beter - verdubbel jou energie en halfeer jou inhibisies... Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #52 on: December 13, 2007, 07:47:09 PM »

Watse inhibisies?...kan jy dit eet?...
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Saddam
Guest
« Reply #53 on: January 12, 2008, 07:41:45 PM »

Het jy al van 'n Kapenaar gehoor wat inhibiesies het as hul kuier, nee hul het net verdriet die volgende oggend met hoofpyn. Angel
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #54 on: January 12, 2008, 07:44:26 PM »

Weet jy wat is die definisie van 'n Transvaler ( Gautenger) ?

Dis iemand wat nie in die Kaap kan werk kry nie !!!


 Smile Smile Smile Smile Smile
Logged

Saddam
Guest
« Reply #55 on: January 12, 2008, 07:48:06 PM »

Dis ok, ek wil nie daar werk he nie, want dan gaan ek die enigste een wees wat werk en dan moet ek nog vir jul sorg ook. Evil
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #56 on: January 12, 2008, 07:58:52 PM »

Dis ok, ek wil nie daar werk he nie, want dan gaan ek die enigste een wees wat werk en dan moet ek nog vir jul sorg ook. Evil

 Ha Ha Ha Ha Ha Ha Ha Ha
Logged

Saddam
Guest
« Reply #57 on: January 12, 2008, 08:14:57 PM »

Lag lekker, maar die Kaap is darem ok.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #58 on: February 08, 2008, 11:03:50 PM »

Ons het 'n lekker ding aan die gang, maar met WEG forum wat nou letterlik hul mense wegjaag, wat is beter - 'n ekslusiewe forum of 'n besige forum? Meeste hier is persoonlik genooi. Hou ons dit so?
« Last Edit: February 08, 2008, 11:06:04 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #59 on: February 09, 2008, 10:44:44 AM »

Ja, beslis. Die oordeel daaroor, m.a.w. wie om te nooi, laat ek aan jou en Eisbein oor. Anders is ons later by 'n Broederbond tipe ding. No No
Logged
Pages: 1 2 [3] 4 5   Go Up
Print
Jump to: