Pages: 1 ... 15 16 [17] 18 19   Go Down
Print
Author Topic: Pa se trots  (Read 126522 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #320 on: December 08, 2012, 11:01:31 PM »

Swart gordel seremonie en prys uitdeling vir genooide gaste:



Die swart gordels in die Dojo word verteenwoordig met 'n plankie teen die muur, nes die tradisie in Okinawa.



Andre het dit toe gemaak, en met eervolle vermelding daarby! Cool







Sertifikaat uit Okinawa en Jnr Swart gordel. Daai sertifikaat is 'n kwalifikasie wat wêreld wyd aanvaar word.



En nog was dit einde niet...



o/14 Sportman van die Jaar - 2de jaar in 'n ry! Head Bang



BITTER trotse pa vanaand.

« Last Edit: December 09, 2012, 05:58:39 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #321 on: December 09, 2012, 07:11:43 AM »

Baie geluk aan Andre en aan julle as ouers.

Karate verg baie toewyding van almal

Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #322 on: December 09, 2012, 08:12:14 AM »

Baie geluk aan Andre en aan julle as ouers.

Karate verg baie toewyding van almal





Net so !!!

Koop nou vir hom daai bike wat hy graag wil he  Stir
Logged

All things are difficult before they are easy
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #323 on: December 09, 2012, 08:14:29 AM »

 Head Bang
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #324 on: December 09, 2012, 10:26:09 PM »

Congrats TR and VV.  Clap Clap Clap
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #325 on: December 10, 2012, 07:14:09 AM »

Baie geluk!  Head Bang
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #326 on: December 11, 2012, 07:54:28 AM »


Baie geluk aan Andre en aan julle as ouers.

Karate verg baie toewyding van almal


Ja nee, al die geld, al die ry, al die wag, al die tyd weg van die huis af was uit en uit die moeite werd.

Dit het Andre 9 jaar geneem om sy swart gordel te verwerf. 'n Jaar daarvan moes hy wag sonder graderings om oud genoeg te word. Nou moet hy 3 jaar wag op Junior Swart om oud genoeg te word vir Swart gordel. Teen die tyd wat hy 'n swart gordel het sal hy al 'n gesoute en ervare swart gordel wees.

Die ou is erg trots en het sommer nou ekstra vuur en motivering. Dis nou vakansie en die klasse is gestaak tot Januarie, maar die ou draf vroeg oggend af strand toe en gaan oefen, doen breathing katas ens.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #327 on: December 11, 2012, 08:06:19 AM »

Baie geluk!!  Moet net nie nee sê as hy iets vra vir kersfees nie.....  Evil
Logged

RTFM!!!
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« Reply #328 on: December 11, 2012, 12:45:28 PM »

Baie geluk.  Dit is 'n puik prestasie
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #329 on: January 19, 2013, 08:26:53 AM »



George Goju Ryu Karate Club held its annual trophy awards during its black belt inauguration ceremony when fourteen athletes qualified for a tournament achievers award.

The Sportperson floating trophy awards went to Tanisha McLellan, Jandré le Roux, André van Tonder, Calley Rothman, Wilbur Grimsell and Lo-Ann Oosthuizen while special awards for achievement, dedication and improvement went to Dylan Osborne, Shecody Smalberger and Conner Smith.

The Norman Reinach team event floating trophy went to Kyle Boorman, Vian Gericke and Jandré le Roux.
Calley Rothman received the Sportperson under 16 award as well as the Tom Ferreira floating Trophy for the overall sport personality for the year.

Her sister, Lauren, received the Tournament Achievers Award.
Lo-Ann Oosthuizen received the Senior Sportperson Award.

Team event winners were Vian Gericke, Kyle Boorman and Jandré le Roux.
Wilbur Grimsell received the Kikugawa Masanari Floating Trophy for the sportperson under 18.

André van Tonder received the Rossouw van der Watt Memorial Trophy for the Sport person under 14.
Jandré le Roux also received the sportperson under 12 award.

Tanisha McLellan was honoured with the Sportperson under 10 award and Conner Smith with the Troy Hemphill Doryoku-Ka Floating Trophy.

Kindili Mziyanda and Hennie de Ridder received a Tournament Achievers Trophy.

Dylan Osborne was the most improved student.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #330 on: February 22, 2013, 10:12:15 AM »

Woensdag besluit my seuns om na amper 10 jaar weer rugby te speel. Speel toe sommer ook proewe.

Nou het albei span gehaal. Een as flank  Scratch en een as linkervleuel. Die een op flank is korter as sy broer  Uhm

Volgende saterdag sommer eerste game teen Tuine Tech..........

Koelkas en seilstoel sal permanent op die bak wees....... Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #331 on: February 22, 2013, 10:52:50 AM »

Woensdag besluit my seuns om na amper 10 jaar weer rugby te speel. Speel toe sommer ook proewe.

Nou het albei span gehaal. Een as flank  Scratch en een as linkervleuel. Die een op flank is korter as sy broer  Uhm

Volgende saterdag sommer eerste game teen Tuine Tech..........

Koelkas en seilstoel sal permanent op die bak wees....... Big Grin

 Head Bang
vir watter span speel jou seuns?


Tuine Tech....  is dit nog soos in ons dae die span wat verkieslik eers deursoek moet word voor mens teen hulle speel?
Logged

Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #332 on: February 22, 2013, 11:35:27 AM »

o/16

Tuine Tech....  is dit nog soos in ons dae die span wat verkieslik eers deursoek moet word voor mens teen hulle speel?

hehehehe.........jip. Rowwe klomp blixems daar......
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #333 on: February 22, 2013, 11:45:57 AM »

o/16

Tuine Tech....  is dit nog soos in ons dae die span wat verkieslik eers deursoek moet word voor mens teen hulle speel?

hehehehe.........jip. Rowwe klomp blixems daar......

cage rugby  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #334 on: May 05, 2013, 11:04:25 AM »

Tyd vir ons jongste om te shine. Cool



Die man het mos begin met Skerm aan die begin van die jaar en kan jy nou meer, hy is blykbaar 'n "natural". Smile

In paar maande het hy gevorder tot 'n uitnodiging na die Wes Kaap kampioenskappe in Franschoek. Die storie is 'n heel nuwe ervaring vir ons. Die kampioenskap duur twee dae en is so georganiseer dat almal nie heel tyd daar hoef te sit nie. Jy daag op 'n uur voor jou event vir weapons inspection en dan neem jy deel.

So paar kiekies!



















Deelgeneem in twee afdelings. Minim - o/14 en Cadets - o/17.

Hy is 13 jaar oud en die kortste daar.

In die hoër afdeling was die verskil effe belagkik. Smile Van die kinders is langer as ek. Maar hy het die hart van 'n Leeu en storm sommer die groot kinders. Hy het hulle redelik ontsenu. Evil In Cadets verower hy toe Brons!

Die foto sit dit nogal in perspektief...



In Minim (o/14 - sy eie afdeling) verower hy toe Silwer!

Die finaal was baie close en hy het op die ou ent verloor 14-15. Hy het die ou wat die finaal gewen het, twee keer vroeër op die dag gewen.

Die man was baie trots!

« Last Edit: May 05, 2013, 11:55:48 AM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #335 on: May 05, 2013, 03:31:08 PM »

Goede gevader TR. As ek hy was het ek gehol toe ek daai teestanders sien. Baie geluk!!! Clap
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #336 on: May 05, 2013, 04:01:30 PM »

Die ou is anners. Ek sien 'n moerse ou. Hy sien 'n moerse target! Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #337 on: May 14, 2013, 08:56:16 PM »

Unison Kata en Bunkai oefening op die strand:











Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dr Dirt
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 628



« Reply #338 on: May 15, 2013, 03:43:47 PM »

 Smile
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #339 on: May 15, 2013, 04:00:16 PM »

Cute  Smile Smile Smile
Logged

Pages: 1 ... 15 16 [17] 18 19   Go Up
Print
Jump to: